Johannes Swellengrebel, SV/PROG

Is your surname Swellengrebel?

Research the Swellengrebel family

Johannes Swellengrebel, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Johannes Swellengrebel, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Moscow, Russia
Death: Died
Immediate Family:

Son of Heinrich Swellengrebel
Husband of Johanna Cruse, SM; Christina Stans and Engela ten Damme, b1
Father of Hendrik Swellengrebel, b1; Aletta Swellengrebel, b2; Hieronimus Swellengrebel, b3; Elisabeth Swellengrebel, b4 SM; Johannes Balthasar Swellengrebel, b5 and 2 others

Occupation: oud onder-coopman en dispensier
Managed by: Sharon Doubell - Cruising the hi...
Last Updated:

About Johannes Swellengrebel, SV/PROG

http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8584.htm

Marriage record for Engela ten Damme found by Jansi Syfert March 2013


SWELLENGREBEL Die oudste Swellengrebel was Jacob Swellengrobil wat in 1338-1348 in Nordhausen vermeld word. Hulle het daarna vir baie geslagte openbare ampte in Noord-Duitsland beklee. Die eerste wat in verbinding met Holland gekom het was oorgrootvader van die Goewerneur George Swellengrebel, * Stettin 1621, lakenverwerker in Amsterdam. Sy seun Henrick, * Stettin 13.9.1627, was vanaf 1643 Hollandse koopman in Moskou en is daar oorl. 12.3.1699. Behalwe drie dogters het hy ook drie seuns gehad wat almal betrekkinge met die Kaap gehad het. Die oudste seun was Balthazar, * Moskou. Sy seun Sergius, » Amsterdam 6.3.1694, kom 1712 Kaap toe en word hier 1718 Adjunk-Fiskaal. Hy repatrieer 1722, maar keer 1751 weer terug as Opperkoopman en Sekunde; † 8.12.1760. In 1728 trou hy in Londen met Anna Fothergill, † (Kaap) 1764. Uit hierdie huwelik 'n seun, * St. Albans, ook Sergius genoem, wat 1750-55 Assistent H.O.I.K. aan die Kaap was. Daarna was hy resident van Boelecomba en Bonthain (Selebes); † 1770 (Engeland). Die jongste seun van Henrick (dus 'n broer van Balthazar) was Benjamin. Hy word in 1710 aan die Kaap tot adelborst verhef en is nog in dieselfde jaar in Batavia oorlede.

view all 12

Johannes Swellengrebel, SV/PROG's Timeline