Matching family tree profiles for Johannes Adam Wilken, b6c8
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Johannes Adam Wilken, b6c8
'n Voortrekker. Die Wilkens het op "Katkop", Heilbron geboer. "Drieklip" was destyds deel van "Katkop", wat 'n baie groot plaas was, 'n paar duisend morge. Toe CJ Horn met Wilken se dogter trou, het hy waarskynlik "Drieklip" gekoop, wat daarna afgesny is van "Katkop". Later is 'n dogter van CJ Horn getroud met Petrus Johannes Germishuys en het haar pa, CJ Horn, 'n gedeelte van "Drieklip", "Drieklip-Oos", aan hulle gegee of verkoop. "Drieklip-Oos" grens aan "Kronendal", waar JLP Pretorius gebly het. "Kronendal" is naby Hoogte-stasie, distrik Heilbron.
In 1895 boer op "Katkop": Wilken, Marthinus snr, Marthinus jnr en Marthinus se seun Johannes.
In 1907 boer op "Katkop" no 97, distrik Heilbron: Wilken: Andries Christoffel, Hendrik Christiaan, Johannes Adam, Marthinus Petrus en Willem Matthys..
F Beukes 2015
Johannes Adam Wilken, b6c8's Timeline
1810 |
July 10, 1810
|
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
|
|
1832 |
June 17, 1832
|
Cape, South Africa
|
|
1835 |
1835
|
Cape Of Good Hope, South Africa
|
|
1837 |
1837
|
Cape Of Good Hope, South Africa
|
|
1839 |
1839
|
Cape Cologny, South Africa
|
|
1841 |
November 18, 1841
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1845 |
1845
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1849 |
1849
|
||
1850 |
1850
|
Graaff Reinet, South Africa
|