

Johannes Petrus (Hans) en Jan Petrus (Jan) van Heerden Hans van heerden, net sewe jaar oud, was die jongste seun wat deur die engelse soldate in die Vryheidsoorlog gevange geneem is. Hy is saam met sy broer Jan, 10 jaar oud, as boerekrygsgevangene oorsee na die kamp in Ceylon gestuur.
Hans van heerden, merely seven years old, was the youngest boy detained by the english soldiers in the anglo boer war. Hans was sent overseas to a camp in Ceylon, together with his brother Jan, 10 years old.
POW Number: 29727 Surname: VAN HEERDEN Name: JOHANNES PETRUS Age: 7 Address: BRANDKRAAL District: HEIDELBERG Captured Where: DWAALSPRUIT Captured When: 1902/02/27 Camp: ONBEKEND Country: ONBEKEND (Ceylon) Ship (To): ONBEKEND Ship (Back): N/A
1895 |
1895
|
Heidelberg, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
???? |