

Johannes Stephanus Boshoff (*3*1/1821†24/7/1893) ws die 4de seun van JJN Boshoff Snr. hy is in Montagu Kaap gebore. Hy kom eers in 1845 na Natal. Hy het die plaas Koffiefontein naby die Mooirivier besit. As kommandant van die burgers van Weenen het hy aan verskeie gevegte teen die Zoeloes deelgeneem. Sy swaard word in die Voortrekkermuseum in Pietrmaritzburg bewaar. Hy trou 3 keer. X 27/1/1840 met Anna Hermina Steyl XX 3/1/1859 met Maria Helena Magdalena Kemp weduwee Wohlitz wat op 5/8/1882 oorlede is XXX 29/8/1883 met Maria Catharina Margaretha Hattingh weduwee Bothma.
1821 |
January 3, 1821
|
Montagu, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
April 8, 1821
|
Montagu, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
||
1842 |
March 15, 1842
Age 21
|
||
1843 |
November 1843
Age 22
|
Near Swellendam , Cape Colony
|
|
1845 |
September 17, 1845
Age 24
|
||
1851 |
October 4, 1851
Age 30
|
||
1893 |
July 24, 1893
Age 72
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|