Leon Gerdener Rousseau

Is your surname Rousseau?

Connect to 10,588 Rousseau profiles on Geni

Leon Gerdener Rousseau's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

Leon Gerdener Rousseau

Birthdate:
Birthplace: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Death: February 24, 2016 (84)
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Pierre Daniël Rousseau and Elisabeth Anna Luise Rousseau, b7
Husband of Winifred Louisa Rousseau and Private
Ex-husband of Private
Ex-partner of Private
Father of Private; Christian Gustav Waldemar Rousseau (Chris); Private and Private
Brother of Pierre Etienne Rousseau; Jean Emilie Coetzee; Private; Pierre Etienne Rousseau and Marie Adele Hofmeyer

Occupation: Writer and Publisher
Managed by: Christian Gustav Waldemar Rousse...
Last Updated:
view all 15

Immediate Family

About Leon Gerdener Rousseau

Leon Gerdener Rousseau (5 March 1931) was born in Cape Town. He completed a degree at the University of Cape Town, after which he started working at the Afrikaans newspaper Die Burger.

A few years later he started Uniale Persdiens, a translation bureau and press agency. In 1959 Rousseau and Koos Human started a new publishing house: Human & Rousseau. It would eventually be responsible for publishing quite a few important works, including that of the “sestigers”.

After Human & Rousseau was sold to Nasionale Pers in 1977, Rousseau retired and started a small publishing house called Ibis.

Leon Rousseau’s most famous work is Die groot verlange, a biography of Eugène Marais, which was published in 1974 and awarded the CNA Prize in 1975. Rousseau is also well-known for his Fritz Deelman series of youth novels. He was a mere 25 years old when he wrote the first book in this series in 1956. The series was a huge success and was re-published in 1974 and again in 2004.

Another of Rousseau’s non-fiction books, Die groot avontuur – wondere van die lewe op aarde, was published in 2006. It was awarded the Recht Malan Prize for non-fiction in 2007.

Sources

  1. Human & Rosseau Author Focus
  2. Wikipedia

About Leon Gerdener Rousseau (Afrikaans)

Leon Gerdener Rousseau (5 Maart 1931) is in Kaapstad gebore. Hy behaal ’n graad aan die Universiteit van Kaapstad en begin daarna by Die Burger te werk. ’n Paar jaar later begin hy Uniale Persdiens, ’n vertaalburo en persagentskap.

In 1959 begin hy en Koos Human ’n nuwe uitgewery Human & Rousseau. Dié uitgewery sou uiteindelik verantwoordelik wees vir ’n hele paar belangrike publikasies, onder meer die werk van die sestigers. Nadat Human & Rousseau in 1977 aan Nasionale Pers verkoop word, tree hy uit en stig ’n klein uitgewery, Ibis.

Leon Rousseau se bekendste werk is Die groot verlange (1974), die verhaal van Eugène Marais, wat in 1975 met die CNA-prys bekroon is. Leon is ook bekend vir sy Fritz Deelman-boeke. Hy was maar 25 jaar oud toe hy in 1956 die eerste Fritz Deelman-boek van die reeks geskryf het. Die reeks was ’n groot sukses en is in 1974 en in 2004 weer uitgegee. In 2006 verskyn nog ’n niefiksie boek van Leon met die naam Die groot avontuur – wondere van die lewe op aarde. Dit is in 2007 met die Recht Malan-prys vir niefiksie bekroon.

Leon skryf in 2013 in die Kerkbode hoe hy sy oupa, ds. Rossouw, se Statebybel oopgemaak het nadat dit 60 jaar ongelees op sy rak gestaan het. Hy het dit geërf by sy pa, Pierre, wat gebore is op 22 Februarie 1882 en 14 jaar oud was toe sy predikant-pa sterf en self op 22 November 1954 oorlede is. Rosseau skryf nie hoeveel kinders ds. Rossouw gehad het nie (ander bronne gee dit aan as agt), maar wel dat hy die familienaam verander het deur sy kinders “Rousseau” te doop. "Oupa was dikwels met die Bybel of met ’n preek in sy werkkamer doenig, en Ouma met haar talryke kroos." Pierre het sy oupa se Werkbybel geërf. In 1901 het die 19-jarige seun by genl. Kritzinger se invallende kommando’s aangesluit en is hy ernstig gewond. Hy is later as Kaapse rebel ter dood veroordeel, maar begenadig. Enkele jare ná die Driejarige Oorlog is hy getroud met die 20-jarige Elise Gerdener, Leon Rousseau se ma. Pierre Rousseau was later skoolhoof op Worcester.

Bronne:

  1. Human & Rosseau Skywersfokus
  2. Wikipedia artikel oor Pieter Daniël Rossouw
view all

Leon Gerdener Rousseau's Timeline

1931
March 5, 1931
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
2016
February 24, 2016
Age 84
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa