Lourens Christiaan de Klerk, b4c1d8e6f1

Is your surname de Klerk?

Research the de Klerk family

Lourens Christiaan de Klerk, b4c1d8e6f1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Lourens Christiaan de Klerk, b4c1d8e6f1

Lourens Christiaan x Jacomina de Beer, trek in 1894 van Utrecht, Natal na Melsetter, Rhodesie Herinneringe van Lourens Chriisat n de Klerk. INLEIDING. Lourens Christian de Klerk werd gebore 16 Junie 1831, op die plaas Koenaps-rivier '), distrip Graaffreinet. Hul het daar gewoon tot Augustus 1837, en is toen in een geselskap met Zacharias de Beer, S. A. de Beer, S. de Beer, Ch. de Beer, Jan C. de Beer, S. de Beer, Chr. Muller, Karel de Winnaar, Barend en Jan du Plessis, met misskien nog 'n paar ander families, getrek, om hul aan te sluit blj die ander emigrante. Hiergenoemde manne was almaal hoofde van gesinne, en hul trek het, tesame met dié van T. C. de Klerk, (vader van Lourens), 'n stuk of veertien waens uitgemaak. Theunis C. de Klerk was gehuwd met Anna Christina Pretorius, 'n dogter van S. Pretorius, en sijn vader was een van die geregte te Slagtersnek. Bron - Voortrekkermense 1 deur Gustav Preller. Hoofstuk 3 pagina 213 1 ) „ Die Koenap " is die naam van 'n hele streek aldaar, wat bewoon werd deur verskeie later prominente Voortrekkers, vandaar waarskijnlik die uitdrukking: „hiervandaan so ver als Koenap,' wat vandaag nog gangbaar is in sommige transvaalse famielies, en bedoel is om ,'n heel verre distansie aan te du,, soos b.v.: „ al was 't ook so ver als hiervandaan naar Koenap."

view all 19

Lourens Christiaan de Klerk, b4c1d8e6f1's Timeline

1831
June 16, 1831
Graaff-Reinet, Cape, South Africa
1832
April 29, 1832
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
1870
November 1870
Age 39
Transvaal, South Africa
1875
1875
Age 43
1880
1880
Age 48
South Africa
1883
November 1883
Age 52
Transvaal, South Africa
1909
October 27, 1909
Age 78
Enkeldoorn, Southern Rhodesia (Zimbabwe)
????
????
????