Lt-Genl Lothar Neethling

Is your surname Neethling?

Research the Neethling family

Lt-Genl Lothar Neethling's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Lothar Paul Neethling (Tietz)

Birthdate:
Birthplace: East Prussia
Death: July 11, 2005 (69)
Pretoria (Pulmonary fibrosis)
Immediate Family:

Son of Johann Christiaan Neethling and Anna Neethling-Pohl
Husband of Private
Brother of Private

Occupation: Deputy police comissioner, forensic scientist
Managed by: Private User
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Lt-Genl Lothar Neethling

Duitse WO2 oorlogswesie, briljante forensiese wetenskaplike en later adjunk-komissaris van polisie in SA.

Sien ook: Lothar Tietz - Neethling. Skakels na sy biologiese familie is daarop te vinde. Dis beter om nie die profiele te integreer nie. Volgens https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-lothar-neethling-n-lewe-vertel/ was daar nog 2 broers en 2 susters wat in die oorlog oorlede is. Een broer het hy in kardoespapier toegedraai begrawe tesame met die oorblywende broer wat ook in SA aangeneem is, die latere Prof Siegfried Petrick. (Die inligting moet uit die boek kom.)

Hy was aangeneem deur Johann Christiaan Neetling, eggenoot van Anna Servasina Pohl, beter bekend as Anna Neetling-Pohl die teaterpersoonlikheid. Dis egter foutief om hom aan te dui as haar aangenome seun, synde sy en Johann Christiaan in 1945 geskei is en die aannemingskema eers in 1948 was.

Sy beweerde gebruik van polisie-forensiese laboratoriums vir die produksie van gifstowwe om anti-apartheidsaktiviste dood te maak, en om chemiese en biologiese wapens te ontwikkel vir gebruik teen die swart bevolking in Suid-Afrika het egter sy beeld skade aangedoen. Hy is aanvanklik skuldig bevind, het ‘n appél gewen, maar na die Waarheids- en Versoeningskomissie het die joernalis Max du Preez weer klagtes gelê en beweer alles was nog nooit behoorlik ondersoek nie. Du Preez se koerant, die Vrye Weekblad moes sluit weens bankrotskap na Neethling hom gedagvaar het.

Oorsaak van dood volgens IdentityNumber.org

Biografiese inligting:

https://en.wikipedia.org/wiki/Lothar_Neethling

https://www.howold.co/person/lothar-neethling/biography

https://www.sahistory.org.za/dated-event/general-lothar-neethling-sues-vrye-weekblad-and-weekly-mail

https://www.samirror.com/lp-neethling-building.html

Lothar Neethling – ’n lewe vertel. Annette Jordaan. Hatfield, Pretoria: Litera Publikasies, 2013. 164 pp. ISBN: 978-1-920188-45-0.

view all

Lt-Genl Lothar Neethling's Timeline

1935
August 29, 1935
East Prussia
2005
July 11, 2005
Age 69
Pretoria