Maria Magdalena Dippenaar, b3c5 SM/PROG

Is your surname Dippenaar?

Research the Dippenaar family

Maria Magdalena Dippenaar, b3c5 SM/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Maria Magdalena Dippenaar (Smit), b3c5 SM/PROG

Also Known As: "Smit b2c5"
Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
Death: March 1785
Eie huis/Own house, Plaas/Farm Groenvallei, Citrusdal, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Place of Burial: Citrusdal, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Immediate Family:

Daughter of Christoffel Smit, b3 and Catharina le Fébre, b4 SM/PROG
Wife of Johann Martin Dippenaar, SV/PROG
Mother of Johannes Marthinus Dippenaar, b1; Maria Catharina Keyser, b2; Hester Margaretha Dippenaar, b3; Magdalena Adriana Dippenaar, b4; Michaelis Christoffel Dippenaar, b5 and 4 others
Sister of Catharina Smit, b3c1; Adriana Susanna Visser; Johannes Jacobus Smit, b3c3; Christoffel Smit and Elisabeth (Lijsbet) Nortje, b3c6
Half sister of Apollonia Evertsz, b1

Managed by: Private User
Last Updated:

About Maria Magdalena Dippenaar, b3c5 SM/PROG

Bron/Source: Stammouers eGGSA.org

http://www.stamouers.com/stamouers/d-g/129-depner-johann-martin

[BELANGRIKE NOTA OOR REGSTELLING VAN FOUT:

Die Dippenaar-stammoeder word deur De Villiers en Pama in Geslagsregisters van ou Kaapse Families, sowel as deur J. Hoge in Personalia of the Germans at the Cape 1652–1802, foutiewelik aangedui as Maria Magdalena SCHMIDT (b2) ≈ Kaapstad 9.1.1724 d.v. Christian Schmidt [v. Halle, Duitsland] en Anna Botha

[b8: ≈ Stellenbosch 19.3.1702 d.v. Friedrich Botha (* Duitsland 4.3.1653, arriveer aan die Kaap vanaf Wangenheim naby Gotha, as soldaat in 1678.
'''Heese en Lombard het die bg. fout in die Smit-register van Suid-Afrikaanse Geslagsregisters (SAG) 11 reggestel'''

Laasgenoemde word ook bykomend bevestig deur die Dippenaar-stammoeder se Smit-sibbe, -neefs en -niggies na wie van haar kinders vernoem is; verwys ook na die doopgetuies van haar kinders: b1, b2 en b5 wat dit bevestig.]

Vyf jaar later verkry hy burgerregte en vanaf 1686 is hy bywoner by Jan Cornelisz. In 1692 teken hy sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha.
In die opgaafrolle kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Die feit dat Friedrich Both v. Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friedrich Both van Gotha verander het tot Friedrich Botha.
Later boer op “Zandberg”, Stellenbosch, s.v. Michael Both en Susanna Saulus) en (x Stellenbosch 21.6.1717) Maria Kickers (v. Amsterdam, Nederland en later ÷ v. Jan Cornelisz)].


b3 Christoffel * c. 1688 » Kaap 9.5.1688, boer “Sútrij” (Lútrij), dist. Stellenbosch x 9.2.1721 Catrijn LA FÉBRE * Kaapstad 27.8.1688 d.v. Pierre le Febre en Maria de Grave

c5 Maria Magdalena » 6.5.1726 x Johannes Marthinus DIPPENAAR

view all 16

Maria Magdalena Dippenaar, b3c5 SM/PROG's Timeline

1724
January 9, 1724
1726
May 6, 1726
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
May 6, 1726
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop
May 6, 1726
1747
November 10, 1747
Kaapkolonie,Suid Afrika
1750
1750
1752
May 21, 1752
1753
1753
Tulbagh, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1755
May 28, 1755
Citrusdal, West Coast DC, Western Cape, South Africa