Maria Magdalena Johanna Neethling

Is your surname Zinn?

Connect to 3,110 Zinn profiles on Geni

Maria Magdalena Johanna Neethling's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Maria Magdalena Johanna Neethling (Zinn)

Birthdate:
Birthplace: Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
Death: May 18, 1902 (64)
Eikenhof, Johannesburg, Transvaal, South Africa
Place of Burial: Gauteng, Johannesburg, KLIPRIVIER, Eikenhof cemetery
Immediate Family:

Daughter of Wilhelm Gottlieb Zinn, a2b6 and Anna Susanna Wilhelmina Zinn, b5
Wife of Christiaan Ludolph Neethling
Mother of Anna Susanna Wilhelmina van der Merwe; Christiaan Ludolph Neethling; Maria Elizabeth Brink; Maria Magdalena Johanna Toerien; Henrietta Johanna Neethling and 3 others
Sister of Maria Cecilia Albertha Zinn; Catharina Johanna Petronella Rocher, a2c6d3; Susanna Wilhelmina Johanna Zinn and Albert Josua Zinn

Managed by: Private User
Last Updated:

About Maria Magdalena Johanna Neethling

Sy was amper die skoonma van 'n beroemde persoon as dit nie vir 'n reeks tragiese omstandighede was nie.

Twee vooroorlede dogters van die egpaar Neethling ontbreek op hulle sterfkennisse (dis normaal aangesien die doel van ‘n SK die afhandeling van boedels is). Daarom het hulle voorheen nie Geni-profiele gehad nie: Henrietta Johanna (Etta) en Johanna Cecilia (Hannie). Hannie is histories belangrik omdat sy die verloofde van die beroemde ABO verkenner Danie Theron was en hy op sy aandrang langs haar begrawe is. Dit wys mens moet nie net op sterfkennisse staatmaak nie. Twee ander vooroorlede kinders, Maria Elizabeth en Hendrik Ludolph, word wel as "dead" aangedui.

Selfs tydens die oorlog het Danie sy geliefde se graf besoek as hy in die omgewing was. Daar is ‘n hartseer verhaal dat hy een aand aan die “tannie” (Maria) se venster geklop het met ‘n versoek dat sy ‘n krans moes maak en aan die eikeboom waar hy en Hannie mekaar die hof gemaak het moes hang, wat hy op haar graf sou sit. Die volgende dag sou 2 jaar na haar dood wees. Dis gedoen, maar dis nie afgehaal nie. Ook nie die volgende nag nie. Sy het nog ‘n krans gemaak. Ook dit het bly hang. Die nuus van sy dood sou hulle eers dae later bereik.

(Volgens https://www.walkervillesa.co.za/danietheron.html)

Ook tannie Maria sou nie die einde van die oorlog sien nie want sy is in die Johannesburgse konsentrasiekamp oorlede:

https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/14591/Maria_Magdalena_Jo...

Grafsteen: https://graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=2254717

David Abraham Swanepoel

view all 12

Maria Magdalena Johanna Neethling's Timeline

1838
March 5, 1838
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1860
May 18, 1860
Graaff-Reinet, Cape Province, South Africa
1861
November 26, 1861
Graaff-Reinet, Cape, South Africa
1864
June 1864
Eikenhof, Johannesburg
1865
February 24, 1865
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
1866
October 6, 1866
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
1870
January 15, 1870
Eikenhof, Transvaal, South Africa
1880
July 19, 1880
1882
January 12, 1882
1902
May 18, 1902
Age 64
Eikenhof, Johannesburg, Transvaal, South Africa