Maria Schalk, SM

public profile

Maria Schalk, SM的个人主页

与你的亲人和朋友分享你的家族树和家庭相册

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Maria Schalk, SM

We use her information as found in the very helpful site of the First Fifty Years Project. See http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8801.htm


Paul HEYNS trou 23 September 1696 met Maria SCHALK. Sy was die buiteeglike kind van Willem Schalk van der Merwe en 'n Kompanie slavin, Koddo van Guinea. Maria se moeder was 'n slavin wat Simon van der Stel aan Willem Schalk van der Merwe geskenk het en sy was in 1686 vrygestel (Attestasie 1664 in C 326 pp 478-9, p 6 en 27).

Hy trou weer 'n tweede maal 27 Februarie 1701 met Maria LOZEE. Sy was die weduwee van Douwe Gerbrandt STEYN.

KINDERS:

b1 Sara gebore 17 Des 1685, X Kaapstad 13 Jul Heinrich Oswald Eksteen

b2 Johannes gebore 5 Jun 1688, gedoop 25 Julie 1688, X Maria Colyn van de Kaap

b3 Anna gebore 17 Jul 1691, gedoop 23 September 1691, X 7 Feb 1712 Cornelia Doessen

b4 Hendrik gebore 5 September 1694, 26 Sep 1694, X 7 Feb 1723 Delia van der Storm

b5 Michiel Africanus gebore 26 Maart 1697, gedoop 7 April 1697, X 22 Sep 1720 Aletta Olivier

b6 Maria gebore 24 Feb 1700

Bronne:

Hoge, Personalia of Germans at the Cape

Heese en Lombard

Saamgestel deur: AM van Rensburg



            
查看所有11

Maria Schalk, SM的年谱

1664
1664年9月23日
Kaapstad, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1665
1665年9月6日
Kaapstad
1685
1685年12月17日
21岁
Suid Afrika, Kaap
1688
1688年5月6日
23岁
1691
1691年
26岁
1694
1694年9月5日
29岁
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1697
1697年3月26日
32岁
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1700
1700年5月26日
35岁
Caap de Goede Hoop