Is your surname du Plessis?

Connect to 20,152 du Plessis profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Martha Raath

  • DEPOT KAB
  • SOURCE MOOC
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 7/1/137
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE 111
  • PART 1
  • DESCRIPTION DU PLESSIS, MARTHA. WIFE OF PHILIP ARNOLDUS CHRISTIAAN RAATH. WILL.
  • STARTING 18360000
  • ENDING 18360000
  • REMARKS FILED 1836.

E4. RAATH / HORAK / Richmond doopregisters Posted by: "Philip Raath" philip.raath@vodacom.co.za pacraath47 Wed Sep 1, 2010 5:56 am (PDT)

Ek het die RAATH geslagregister van GISA gekry, maar het ‘n potensiele probleem opgespoor met data wat nie vir my sin maak nie ( onder aan die pos). Ek sien AWG Raath en Coenraad Raath het bydraes tot hierdie register gelewer so miskien kan hulle ook help as hulle dalk op die poslys is. b5 dui ‘n nie-amptelike huwelik aan met G.J. Horak (27.6.1827) iewers na 1845. As ek na die tydlyn kyk maak dit b5 PAC Raath iewers in die omgewing van 63 of ouer en GJ Horak nog nie 20 nie. Die res van die register wys ook dat GJ Horak ‘n suster was van sy (b5) seuns se vrouens (c9 en c11). Die geboortedatum van die kinders c1 tot c11 loop chronologies en dan is daar ‘n 25 jaar verskil tussen c11 en c12. Ek vermoed dat daar ‘n foutiewe inskrywing is vir die sterftedatum vir c3 wat die eintlike huweliksmaat van GJ Horak was en die vader van c12 en c13. Miskien kan die HORAK geslagregister meer inligting wys oor die dogter se huwelike of miskien die Richmond doopregisters vir 1846 tot 1848? Enige hulp sal waardeer word. Baie dankie Philip Raath

b5 Philip Arnoldus Christiaan * Graaff-Reinet c. 1782 † Richmond 7.11.1850 x Kaapstad 25.10.1801 Martha DU PLESSIS * Zwarte Ruggens, dist. Graaff-Reinet c. 1779 Drakenstein 30.4.1780 † “Kaffersfontein”, dist. Beaufort-Wes 18.8.1836 xx Beaufort-Wes 26.11.1836 Martha Maria Louisa JACOBS † “Kaffersfontein” 19.7.1845 xxx (nie-amptelik) Geertruida Johanna HORAK * 27.6.1827 Graaff- Reinet 22.11.1827 † Hanover 31.12.1913 c1 Hester Catharina (Hessie) * 9.8.1802 Swartland 30.1.1803 c2 Johanna Martha Maria (Hanna) Kaapstad 2.9.1804 † voor 1844 c3 Philippus Arnoldus Christiaan * 30.7.1805 Swellendam 1.12.1805, voor moeder † c4 Johanna Susanna * Zwarte Berg, dist. Swellendam 9.7.1807 Swellendam 20.11.1808 † voor 1830 c5 Magdalena Elizabeth (Leentjie) * Zwarte Berg, dist. Swellendam 2.8.1809 Swellendam 12.12.1809 c6 Jan Louis * Zwarte Berg, dist. Swellendam 6.7.1811 Swellendam 21.3.1812 † 8.6.1870 c7 Rudolph Johannes * 20.4.1813 Drakenstein 26.9.1813 † “Stinkhoutboom”, Kroonstad 30.7.1898 # “Stinkhoutboom” c8 Susanna Hendrina * 7.12.1815 Graaff-Reinet 30.6.1816 c9 Karel (Charl) Johannes Petrus * Zwarte Berg 3.9.1818 Beaufort-Wes 30.4.1819 † Richmond 11.9.1848 x Beaufort-Wes 5.8.1844 Susanna Maria Elizabeth HORAK * 2.5.1826 Graaff-Reinet 27.8.1826 † Richmond 6.2.1851 d.v. Johannes Wentzel Horak en Maria Sophia Catharina Jacobs c10 Elsie Maria Petronella * 1.10.1819 Beaufort-Wes 16.2.1820 † “Bidfontein”, dist. Smithfield 30.6.1863 c11 Petrus Johannes * 25.7.1821 Beaufort-Wes 15.8.1821 † Kimberley 15.2.1886 x Beaufort-Wes 20.6.1842 Martha Maria Jacoba HORAK * 15.3.1825 Graaff-Reinet 4.4.1825 d.v. Johannes Wentzel Horak en Maria Sophia Catharina Jacobs c12 Maria Sophia Catharina * 12.7.1846 Beaufort-Wes 29.12.1846 c13 Philippus Arnoldus Christiaan * 12.6.1848 Richmond 1.10.1848 † Richmond 14.4.1924 x Petronella VOS xx Hanover 26.12.1873 Ellen Carolina STEVENS

view all 24

Martha Raath's Timeline

1780
April 30, 1780
Zwarte Ruggens, Cape of Good Hope, South Africa
April 30, 1780
Paarl, Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa
April 30, 1780
Paarl
1802
August 9, 1802
Moorreesburg, West Coast DC, Western Cape, South Africa
1804
1804
1805
July 30, 1805
1807
July 9, 1807
1809
August 2, 1809
Swellendam, Western Cape, South Africa
1811
July 6, 1811
Swellendam, Western Cape, South Africa