NP van Wyk Louw

Is your surname Louw?

Research the Louw family

NP van Wyk Louw's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Related Projects

Nicolaas Petrus van Wyk Louw

Also Known As: "NP", "NP van Wyk"
Birthdate:
Birthplace: Gunsfontein, Sutherland, Cape, South Africa
Death: Died in Johannesburg, Transvaal, South Africa
Immediate Family:

Son of Bismarck von Moltke Louw and Martha Hendrina Johanna Frederika Louw
Husband of Gertruida Isabelle Reinet Louw
Ex-husband of Joan Isabeau Louw
Father of Elisabeth Reinet Louw; <private> KEMP (LOUW); <private> Louw; Maria Johanna Muller and Anna Cornelia Human
Brother of Jacobus "Koos" Louw; Bismarck von Moltke LOUW and W E Gladstone Louw

Occupation: Poet, Writer, Educationist
Managed by: Private User
Last Updated:

About NP van Wyk Louw

Nicolaas Petrus van Wyk Louw was born at Sutherland on June 11th 1906. He was second in line of four brothers, of which the youngest was W E G Louw the poet. Their parents Von Moltke and Poppie Louw with their family moved to Cape Town in 1920. The young Van Wyk studied at Cape Town University and received a MA degree in German, later he became lecturer at this university. In 1948 he received an honours degree from Utrecht University for his critique and creative works. In 1949 he became a Professor of Afrikaans at the University of Amsterdam, he held this post until 1958. After that he became Head of Department Afrikaans-Dutch at the University of Witwatersrand.

He received various literary prizes: Hertzog prize for prose, drama and poetry. The S.A.B.C. prize for radio plays and the C.N.A.-literary prize. Some of his most well known works are the thesis in Afrikaans, Raka, Gestaltes en Diere, and Germanicus.

N P Van Wyk Louw died one week after his sixty fourth birthday on 18th June 1979 .

http://www.karoohoogland.co.za/suthertourism.htm#NP%20van%20Wyk%20Louw


Nicolaas Petrus van Wyk Louw (June 11, 1906 in Sutherland, formerly Cape Province, now Northern Cape Province in South Africa – June 18, 1970 in Johannesburg), almost universally known as N.P. van Wyk Louw, was an Afrikaans-language poet, playwright, and scholar. He is the older brother of Afrikaans-language poet W.E.G. Louw.

One of the Dertigers, or "Writers of the Thirties," N.P. van Wyk Louw produced among his most famous works his debut 1935 volume of poems, Alleenspraak ("Monologue"), the 1937 poetry collection Die halwe kring ("The Semicircle"), the verse epic Raka, and the 1956 tragedy Germanicus.1

N.P. van Wyk Louw is quoted on the Afrikaans Language Monument in Paarl, Western Cape Province; in his quote, he views Afrikaans as a bridge that connects Europe with Africa.

The South African composer Cromwell Everson composed a song cycle, "Vier Liefdesliedjies", that used three of Louw's poems: "Nagliedje", "Net altyd jy" , and "Dennebosse".]

[http://en.wikipedia.org/wiki/N._P._van_Wyk_Louw

About NP van Wyk Louw (Afrikaans)

NICOLAAS PETRUS VAN WYK LOUW, die ouer broer van die digter W.E.G. Louw, is op 11 Junie 1906 op Sutherland gebore. Aanvanklik gaan hy skool op sy tuisdorp, waar Engels die medium van onderrig was. As die gesin einde 1920 na Kaapstad verhuis, woon hy die eweneens Engelstalige South African College School by. Ná sy matrikulasie in 1922 studeer hy aan die Universiteit van Kaapstad en behaal die graad B.A. met Duits as hoofvak. In 1927 gee hy onderwys op Steynsburg, maar in 1928 keer hy terug na Kaapstad om die B. Ed. en die M.A. in Duits te voltooi. In 1929 word hy tydelike en die jaar daarop permanente lektor in Opvoedkunde aan die Universiteit van Kaapstad, 'n betrekking wat hy tot einde 1949 beklee. In September 1930 tree hy in die huwelik met Joan Wessels. As sy verse van 1923 tot 1930, wat hy intussen in 'n bundel saamstel en vir publikasie aan F.E.J. Malherbe en F.C.L. Bosman voorlê, afwysend beoordeel word, verloor hy belangstelling in die poësie, raak toenemend geïnteresseerd in die filosofie van Hegel en oorweeg 'n doktorale verhandeling oor die Duitse opvoedkundige teoretikus Theodor Litt. In hierdie stadium leer hy sy broer W.E.G. Louw beter ken en op laasgenoemde se inisiatief begin hy weer skryf en raak hy bevriend met Hettie Smit, F.J. le Roux en sy kollegas I.W. van der Merwe (Boerneef) en J. du P. Scholtz, wat almal 'n groot belangstelling in en waardering vir sy werk toon. Hierdie vriendskap lei tot die stigting van die Vereniging vir die Vrye Boek, waarvan Van Wyk Louw as sekretaris optree en vir wie hy Paul Géraldy se Aimer as Hélène (1939) vertaal. Teen die middel van 1937 kom daar 'n vervreemding tussen die digter en sy vrou en in 1941 tree hy in die huwelik met Truida Pohl. In hierdie jare leer hy die Nederlandse digter Jan Greshoff, wat hom intussen in Kaapstad gevestig het, goed ken, terwyl hy in die veertigerjare ook bevriend raak met D.J. Opperman. Saam met W.E.G. Louw en H.A. Mulder rig hy einde 1945 die blad Standpunte op, en begin 1950 aanvaar hy 'n leerstoel aan die Gemeentelijke Universiteit van Amsterdam met die opdrag om lesings oor die Afrikaanse beskawing in die algemeen en die Afrikaanse taal en letterkunde in die besonder te hou, terwyl hy ook aangestel word as direkteur van die Suid-Afrikaanse Instituut in Amsterdam. Die jare 1950-1957 word die vrugbaarste periode in Van Wyk Louw se lewe. Nie alleen skryf hy in hierdie tyd van sy belangrikste poësie, dramas en literêr-teoretiese geskrifte nie, maar lewer hy by herhaling in België en Nederland lesings oor die Afrikaanse letterkunde en geesteslewe. Daarby tree hy ook op as dosent van 'n hele aantal Suid-Afrikaanse studente wat later leidende rolle as literatore speel, o.a. H. van der Merwe Scholtz, C.J.M. Nienaber, P. du P. Grobler, T.T. Cloete, F.I.J. van Rensburg, Elize Lindes (-Botha) en E. Lindenberg. In hierdie jare het hy ook 'n besondere verhouding met die digteres Sheila Cussons. As die leerstoel in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand in 1958 vir hom aangebied word, keer hy terug na Suid-Afrika. In die Transvaalse jare is hy nie alleen as dosent werksaam nie, maar speel hy ook - ten spyte van 'n ernstige trombose-aanval in November 1961 wat sy gesondheid knak - 'n leidende rol in die literêre en algemene geesteslewe van die Afrikaner, tree hy by herhaling as bemiddelaar tussen ontevrede skrywers en die Suid-Afrikaanse Akademie of die Regering (o.m. met advies oor die samestelling van die Publikasieraad) op en dui hy die rigting aan vir 'n intellektuele lewenshouding en 'n menswaardige saambestaan van die verskillende rassegroepe in Suid-Afrika. Op 18 Junie 1970 is hy in Johannesburg oorlede.

Bron : J.C. Kannemeyer, Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 1

view all 12

NP van Wyk Louw's Timeline

1906
June 11, 1906
Gunsfontein, Sutherland, Cape, South Africa
September 16, 1906
Sutherland, Cape, South Africa
1932
January 1, 1932
Age 25
1933
December 2, 1933
Age 27
1946
December 12, 1946
Age 40
1970
June 18, 1970
Age 64
Johannesburg, Transvaal, South Africa