Philippe Foucher, SV/PROG

Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika

Philippe Foucher, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Philippe Foucher, SV/PROG

Also Known As: "Foucher"
Birthdate: (63)
Birthplace: Suèvres, Loir-et-Cher, Centre-Val de Loire, France
Death: circa December 4, 1708 (55-71)
Cape of Good Hope, Cape Town, South Africa
Place of Burial: Caap de Goede Hoop
Immediate Family:

Husband of Anne Fouché, SM/PROG
Father of Philippe Fouché, b1; Philippe ii Fouché, b2; Anne Fouché, b3 SM; Esther Fouché, b4; Jacques Faucher "Fouche/Foucher", b5 and 3 others

Occupation: Farmer/Merchant, Farmer. Owner of La Luandiere, Farmer 'De Wilde Paardenjacht'
Managed by: Angie Saayman
Last Updated:

About Philippe Foucher, SV/PROG

Philippe Fouchè, Franse vlugteling land in Suid Afrika in 1688 met die skip "Voorschoten", met sy vrou en hul kinders: Anne (6 jaar), Esther(5), Jacques (3). In 1699 woon hy op die plaas "De Wilde Paardenjacht" in Drakenstein.

Verwysings:

Geslagsregister van Vroeë Kaapse families. - Cor Pama Philippe Fouchè ( Foucher) gebore ? - 1708) Plek van herkoms: Suevrès( Orleanais) Datum van aankoms: 1688 Met vrou en drie kinders. Skip: Vooschooten Gevestig te: Wildenpaardenjacht, Paarl. Getroud met: 7 Junie 1677, Anne Souchay Kinders: 5 Seuns en 3 dogters. 2 kinders is jonk oorlede in Europa. Die Hugenote in Suid Afrika 1688-1988 deur Prof Pieter Coertzen - p 160


Extract uit brief 19 December 1687 van de Kamer Delft. C.512 ...

  • Philippe Fouche
  • Anne Fouche sijn huijsvrouw
  • Anne Fouche 6 jaeren Esther Fouche 5 jaeren
  • Jacques Fouche 3 jaeren } haere kinderen ...

- Botha, C Graham: The French Refugees at the Cape, 2nd Ed 1921 p 137


Inventaris en Vendu Rol der goederen naergelaten en met er dood ontruijmt bij wijlen den landbouwer Philip Fouchet, en desselfs overleedene huijsvrouw Anna Fouche, ten voordeele van haer vier naergelatene kinderen, genaemt

Anna

Steeven

Susanna en

Philip Fouchet

...

Aldus publijk verkogt aen Drakenstijn deesen 11 Maij 1711.

[Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC10/1.69 on ]


"Hy was afkomstig van Suèvres naby Ménars in die Loire-vallei, Frankryk en het op 13 April 1688 saam met sy vrou en drie kinders aan boord van die Voorschooten aan die Kaap aangekom. Sy broer Gaspard Foucher (gebore 1667) het saam met Philippe en sy gesin Kaap toe vertrek, maar hy is tydens die seereis oorlede.

Philippe het die plaas De Wilde Paardenjacht, Paarl op 28 Februarie 1699 ontvang. Die plaas is geleë langs die Wildenpaardsrivier, 'n sytak van die Bergrivier in Klein-Drakenstein. Verskeie teorieë bestaan oor die herkoms van die naam Wildepaardsrivier. Die een is dat die water in die rivier ná 'n reënbui met soveel krag oor die rivierklippe gebruis het dat die waterskuim soos die maanhare van jaende perde gelyk het. Volgens 'n ander teorie het die rollende klippe soos die hoewe van galoppende perde geklink. 'n Ander teorie is dat die vroeë setlaars sebras (wilde perde) daar gejag het.

Op 7 November 1692 het Philippe Foucher "een jong wild wout esel" by die Kasteel aangebring. Dit is 'n ander benaming vir 'n sebra/kwagga en hy het dit blykbaar net vir die aardigheid vir die owerhede by die Kasteel gaan wys. Het Philippe Foucher sy plaas De Wilde Paardenjacht genoem omdat hy vroeër daar sebras gejag het of het hy dit na die rivier met 'n derglike naam vernoem?" Source: Huguenot Memorial Museum

view all 14

Philippe Foucher, SV/PROG's Timeline

1645
1645
Suèvres, Loir-et-Cher, Centre-Val de Loire, France
1679
May 8, 1679
Age 34
Suèvres, Loir-et-Cher, Centre, France
1680
September 26, 1680
Age 35
Suèvres, Loir-et-Cher, Centre, France
1681
November 14, 1681
Age 36
Suèvres, Loir-et-Cher, Centre, France
1683
1683
Age 38
Suèvres, Loir-et-Cher, Centre, France
1685
1685
Age 40
1687
1687
Age 42
Drakenstein
1687
Age 42
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa