Matching family tree profiles for Pieter Lourens Erasmus
view all
Immediate Family
About Pieter Lourens Erasmus
"Hy is een van die 1815 rebelle. Volgens Heese p.137 was hy aanvanklik tot een jaar verbanning en dwang arbeid op Robbeneiland gevonnis, maar dit is deur Somerset gewysig. Heese stel verder dat sy moeder Catharina Margaretha Prinsloo, n suster is van Marthinus Prinsloo, terwyl sy vrou Anna E. van Aardt, n dogter is van die eienaar van Vanaardtspos, laasgenoemde was n regeringsman. - Dr JA Heese, Slagtersnek en sy Mense, 1973
view all
Pieter Lourens Erasmus's Timeline
1791 |
March 4, 1791
|
||
March 4, 1791
|
Slagtersnek
|
||
1854 |
June 2, 1854
Age 63
|