Pieter Gouws, b3c4

Is your surname Gouws?

Research the Gouws family

Pieter Gouws, b3c4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Pieter Gouws, b3c4

Baptism

NGK Drakenstein, Cape of Good Hope

Den 6 Jùlij 1727; K: Pieter; V: Pieter Gaùs; M: Anna Oosthuijzen; G: Abraham Klerk, Johanna Klerk.

- Drakenstein I Baptisms., CD-ROM (Paarl) Drakenstein Heemkring, 2006, Baptism Register on http://www.e-family.co.za/ffy/g11/p11428.htm


Also see http://www.ballfamilyrecords.co.uk/gous/I171.html

About Pieter Gouws, b3c4 (Afrikaans)

Bronne:

  1. Doop - Den 6 Jùlij 1727; K: Pieter; V: Pieter Gaùs; M: Anna Oosthuijzen; G: Abraham Klerk, Johanna Klerk. NGK Drakenstein, Kaap de Goede Hoop. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W947-K?i=370&cat=993681
  2. Huwelik met Magdalena Brits - 15. 15de 9bre [1752] Is [Getrouwt]: Pieter Goúsch van Cabo de Goede hoop, búrger aan Swellendam, jongman met Magdalena Britz van Cabo voornt, jonge dogter. NGK Tulbaghhttps://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-69VB-V?i=91&cat=993682
  3. Huwelik met Sara Elizabeth Vosloo - den 17 Meij [1801] Pieter Gousch van Cabo de goede Hoop, Burger aan Swellendam Weduwnaar met Sara Elizabeth Vosloo van Cabo voornoemd, Jonge Dogter NGK Kaapstad. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSFQ-SRD1?i=177&cat=993508
  4. Ball Family Records - http://www.ballfamilyrecords.co.uk/gous/I171.html
  5. Wikitree, nota van Juna Malherba Gepubliseerde bronne van die Gous-familie is vol foute. Pieter GOUS, gebore 10.7.1753 (a b3 c4 d1), gedoop Kaapstad 11.11.1753; x Paarl 26.5.1776 Maria Johanna BECK word aangegee dat hy op 17.5.1801 in Kaapstad hertrou met Sara Elizabeth VOSLOO, gedoop Kaapstad 30.8.1776. Dit was egter sy vader, Pieter GOUS (a b3 c4) , gebore 11.4.1727, gedoop Paarl 6.7.1727 wie se tweede vrou Sara Elizabeth VOSLOO was. Hy is op 5.10/11.1752 te Tulbagh getroud met Magdalena BRITS, gebore 11.4.1737, oorlede 1799. Pieter GOUS was 74 jaar oud tydens sy tweede huwelik en sy bruid 25 jaar oud. Sy was 23 jaar jonger as haar oudste stiefkind, Pieter GOUS en genealoe het seker aangeneem dat sy eerder met hom as met sy vader getroud was. Om sake nog verder te verwar is albei Pieter GOUS'e in 1819 oorlede. Pieter junior se testament is op 6.2.1819 geliasseer en Pieter senior s'n op 3.7.1819. Pieter senior se testament noem die name van 13 kinders by sy eerste vrou, Magdalena Brits en 3 dogters by sy tweede vrou, Sara Elizabeth Vosloo [KAB: MOOC 7/1/80 no.1]
view all 26

Pieter Gouws, b3c4's Timeline

1727
July 6, 1727
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
July 6, 1727
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
July 6, 1727
Paarl
July 6, 1727
Paarl
1753
July 10, 1753
Age 26
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1755
1755
Age 27
Paarl, South africa
1758
October 22, 1758
Age 31
Swellendam, Western Cape, South Africa
1760
April 13, 1760
Age 32
Paarl, Western Cape, South Africa
1762
February 14, 1762
Age 34
Paarl, Western Cape, South Africa