Pieter Swanepoel, SV/PROG

Is your surname Swanepoel?

Research the Swanepoel family

Pieter Swanepoel, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Pieter Swanepoel, SV/PROG

Also Known As: "Pieter - Jansz beteken seun van Jan - SWANEPOEL"
Birthdate:
Birthplace: Nieumunster, West Flanders, Flemish Region, Belgium
Death: Died in Robertson, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Jan Andries Swanepoel and Maria Herebout
Husband of Maria Sibella Sachs, b4 SM
Father of Jan i Swanepoel, b1; Jan ii Swanepoel, b2; Pieter Swanepoel, b3; Rosa Conradie, b4; Johannes Swanepoel, b5 and 3 others
Brother of Wilhelm Swanepoel; Helena Swanepoel; Maria Swanepoel and Judoca Swanepoel

Occupation: a.1688 Soldaat .Word burger & boer
Managed by: Chris Steyn
Last Updated:

About Pieter Swanepoel, SV/PROG

2014 - Added by J Marais-Meyer In the baptism records of Nieuwmunster was baptised the son of Jan Swanepoel and Maria Herebout on 26/1/1678. Sources: Familia 50 - 2013 Vertè, Roland, et al, "Pieter Sanepoel van Wes Vlaanderee en sy Voorouers. Familia 49(3) 2012 P 140

Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolesley geboer.


Verw/Sources:

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pam - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland.

Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachm Sachse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack.

Die Swanepoel egpaar laat 7 kinders na. (Jan b1 is as baba oorlede)

Judi Marais-Meyer

============================

Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.

Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.

Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.

Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.

Verwysings:

  • AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4
  • M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: 't Land van Waveren 1700 - 1804

Saamgestel deur: AM van Rensburg

- http://www.stamouers.com/index.php?option=com_content&view=article&id=482:swanepoel-pieter-jansz-&catid=6:r-u&Itemid=36


Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolesley geboer.

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pam - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland. Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachm Schse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack. Die swanepoel egpaar laat 8 kinders na.

Stamvader: Pieter SWANEPOEL kom waarskynlik uit Nederland aan voor 1700.Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroee setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 December begrawe naby Brandewijns Fontein.Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Mu nster genoem was.Bron: SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg)---


Facts (5) Add fact

   1678
   Birth
   Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium
   Jan 26 1678
   Anecdote
   Surnames R to U|SWANEPOEL Pieter Jansz|Written by AM van Rensburg on 30 November -|Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.||Pieter Jansz Swanepoel was "n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan "n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur "n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.||Hy kry "n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.||Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.||Verwysings:|AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4|M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: t"Land van Waveren 1700 - 1804||Saamgestel deur:|AM van Rensburg
   1712
   Age 34
   Marriage to:
   Maria Sibella "Maria Sibilla" (STAM MOEDER) Swanepoel, B4 (born Sachs)
   May 1 1712
   1718
   Age 40
   Birth of son:
   Pieter Swanepoel, A1B3
   Burger van Drakenstein
   July 10 1718
   1758
   Age 79-80
   Death
   Robertson, Western Cape
   1758

The father of Pieter Janz Swanepoel was : Joannis (Jan) Swanepoel Direct ancestor (8 generations) 1650 1723 Facts (7) Add fact

   1650
   Birth
   Nieuwmuster, West Vlaanderen, Belgie
   1650
   Marriage to:
   Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout))
   1672
   Age ‎~22‏
   Birth of daughter:
   Maria Swanepoel
   July 29 1672
   1678
   Age ‎~28‏
   Birth of son:
   Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A
   Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium
   Jan 26 1678
   1685
   Age ‎~35‏
   Death of wife:
   Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout))
   Nieu Munster Wes Vlaandere in Kerkhof
   May 29 1685
   Waarskynlik aansteeklike siekte want sy is dieselfde dag begrawe
   1712
   Age ‎~62‏
   Marriage of son:
   Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A
   Spouse: Maria Sibella "Maria Sibilla" (STAM MOEDER) Swanepoel, B4 (born Sachs)
   May 1 1712
   1723
   Age 72-73
   Death
   Nieuwmunster, Brugge, West Flandere, België
   1723

The mother of Pieter Janz Swanepoel was :Maria Swanepoel, Za (born Herebout (Erebout) (Eerebout)) Direct ancestor (8 generations) 1648 May 29 1685

1648 Birth Nieumunster, Brugge, Wes Flandere, België 1648 Marriage to: Joannis (Jan) Swanepoel 1672 Age ‎~24‏ Birth of daughter: Maria Swanepoel July 29 1672 1678 Age ‎~30‏ Birth of son: Pieter Janz (STAM VADER) Swanepoel, A Nieumunster, West Flanders, Flemish region, Belgium Jan 26 1678 1685 Age 36-37 Death Nieu Munster Wes Vlaandere in Kerkhof May 29 1685 Waarskynlik aansteeklike siekte want sy is dieselfde dag begrawe

view all 11

Pieter Swanepoel, SV/PROG's Timeline

1678
January 26, 1678
West Flanders, Flemish Region, Belgium
1713
1713
Age 34
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
1715
August 4, 1715
Age 37
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
1718
July 10, 1718
Age 40
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
1721
1721
Age 42
Cape, South Arica
1723
May 2, 1723
Age 45
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1725
November 25, 1725
Age 47
Land van Waveren
1731
December 16, 1731
Age 53
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1734
December 19, 1734
Age 56
Cape of Good Hope, South Africa