Pieter Langeveldt, SV/PROG

Is your surname Langeveldt?

Research the Langeveldt family

Pieter Langeveldt, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Pieter Langeveldt, SV/PROG

Also Known As: "Pieter Jacobsz; Pieter Vrolijk"
Birthdate:
Birthplace: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Death: Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Willem Jacob van Langeveld and Maria Jan Leonhard
Husband of Cornelia Jacobsz van de Caap, SM and Cornelia Jacobs
Father of Maria Petronella Langeveld, b2 SM and Jacobus Langeveld, b1
Half brother of Jan Nicolaas Steijnmetz

Managed by: Private User
Last Updated:

About Pieter Langeveldt, SV/PROG

http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/surnames-h-to-j/231-jo

There is a discrepancy in available information (see below) regarding the birth date and/or identity of Cornelia Jacobs, wife of Pieter Langeveld and supposed mother of Maria Pieternella Langeveld and Jacobus Langeveld.If anyone can shed light and contribute supporting evidence in "Sources", please help!

There also seems to be uncertainty about the identity of Maria and Jacobus Langeveld's supposed father Pieter Pietersz Langeveld's identity and parent names.Again, if anyone can shed light and contribute supporting evidence in "Sources" it will be much appreciated!

LANGEVELD

Vlg informasie in Genealogies of old South African Families (1966 plus additions), Christoffel Coetsee de Villiers - gepubliseer deur ANCESTRY24(2011):

a Pieter Pietersz Langeveld, soldaat x Cornelia Jacobs vd K [~10 Oct 1723 Paarl, dogter van Jan Jacobs en Anna Agneta Pieters, K., weduwee van: Lorenz Peters van Arensdorf - Lg koppeling (in rooi) lyk nie reg nie – haar doopdatum lyk soortgelyk as die verwagte geboortedatums van Jan Jacobs se kinders. Moontlik Jan Jacobs se SUSTER, nie sy VROU nie? Dit benodig verdere ondersoek]

b1 Maria Pieternella Langeveld, x Adolph Jonker 26/6/1740, + 4/1/1773. Hulle het 10 kinders. By 4 van hulle dope tree oa gemene Langeveld/Jonker familielede op as doopgetuies:

c2 Adolph ~15/12/1743. Een van die getuies is Cornelia Jacobs, die kind se Langeveld ouma

c3 Pieter ~28/11/1745. Getuies: Jacob Jans/z - Adolph Jonker se ouer half-broer en sy vrou Emerentia Schot (gebore ca 1722, x 15/10/1741), oudste dogter van welgestelde vryswarte Robbert Schot van Bengale en Lea van de Caap (hulle getroud 19 Mei 1720).

c4 Johanna ~27/8/1747. Een van die getuies is Jacobus Langeveld, die kind se oom (Maria Langeveld se broer)

c7 Jacobus ~22/11/1750. Een van die getuies is Barendina van Graan (eerste vrou van Jacobus Langeveld, die kind se tannie)

b2 Jacobus Langeveld

x 29 Nov 1744 Barendina of Bardina van Graan ~10/6/1725, dogter van Otto Ernst & Rebekka (d/v Moses van Macassar)

xx 19 Okt 1755 as wewenaar met Helena Rebekka Schot, jongste dogter (gebore ca 1735) van welgestelde vryswarte Robbert Schot van Bengale en Lea van die Kaap (getroud 19 Mei 1720).

Gemene Langeveld/Jonker doopgetuies tree op by sy 3e kind se doop:

c3 Wilhelmina Barendina ~29 Jun 1749, doopgetuies: Adolph Jonker (kind se oom) en Cornelia Jacobsz (kind se Langeveld ouma). Getroud: Christiaan Zietsman; hertroud: 22 Jun 1783 Marthinus Fores, van Kirchhundem, Wesfale

P.S. Dit is ook nie duidelik of Maria b1 en Jacobus b2 was, of andersom nie,, net dat beide Maria en Jacobus waarskynlik kinders was van Pieter Pietersz Langeveld en Cornelia Jacobs vd Kaap.

view all

Pieter Langeveldt, SV/PROG's Timeline

1680
1680
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1719
1719
Age 39
Kaapkolonie,Suid Afrika
1722
September 6, 1722
Age 42
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1722
Age 42
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa