Prof. Roux de Villiers

public profile

Prof. Roux de Villiers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jacobus Wrensch Roux de Villiers

Also Known As: "JWR (Roux) de Villiers"
Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Death: June 01, 2010 (83)
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Adriaan Abraham de Villiers and Maria Charlotte de Villiers
Husband of Private
Father of Private; Private and Private
Brother of David Jacobus de Villiers; Maria Charlotte Snyman; Margaretha Maria Taute and Adriaan Abraham de Villiers

Occupation: Professor, dekaan en vise-rektor Universiteit Stellenbosch
Managed by: Private User
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Prof. Roux de Villiers

† Prof JWR (Roux) de Villiers (84) is verlede Maandag in Stellenbosch oorlede. Hy was ’n Senior Lektor in Meganiese Ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch, later Professor in Toegepaste Wiskunde, Dekaan van die Fakulteit van Ingenieurswese, en Viserektor (Bedryf) aan dieselfde universiteit.

Onder sy talle oudstudente was hy bekend as uitmuntende dosent, en het die bynaam “Spanner” gehad. Hy was inwonende hoof van Helderberg manskoshuis, en na sy aftrede het hy in wiskunde klas gegee aan die Brückner de Villiers laerskool in Idasvallei, Stellenbosch.

Hy word oorleef deur sy vrou Hannetjie, en drie seuns: Eddie, Roux en André en hulle gesinne. Die roudiens is e.k. Dinsdag om 11:00 uit die Kruiskerk (voorheen Studentekerk), Stellenbosch. - Christo Viljoen

Bron: hcv@sun.ac.za H.C. Viljoen Wed Jun 9, 2010 4:09 am (PDT)


view all

Prof. Roux de Villiers's Timeline

1927
May 10, 1927
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
2010
June 1, 2010
Age 83
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa