Stephanus Ferreira, b7

Is your surname Ferreira?

Research the Ferreira family

Stephanus Ferreira, b7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Related Projects

Stephanus Ferreira, b7

Birthdate:
Birthplace: Paarl, Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
Death: Died in Uitenhage, Kaapkolonie, Suid Afrika
Immediate Family:

Son of Ignatius Ignazio Ferreira and Marthe Ferreira
Husband of Jacomina Aletta Muller, b3
Father of Ignatius Marthinus Ferreira; Antonie Michiel Ferreira, b7c2; Adriana Maria Ferreira; Stephanus Ferreira, b7c4; Jacomina Agnessa Van Niekerk and 2 others
Brother of Thomas Ignatius Ferreira

Managed by: F WALLER
Last Updated:

About Stephanus Ferreira, b7

Ignatio Leopold Ferreira * Portugal c. 1696, skipbreukeling v.d. Britse skip Chandos wat op 16 Junie 1722 in Valsbaai sink, tree eers in diens v.d. VOC maar word burger in 1737 en boer op die plaas De Hartebeeste Kuil † 24.8.1772 ten ooste v.d. Gouritsrivier x Stellenbosch 6.11.1735 Martha TERBLANCHE

STEPHANUS FERREIRA (c.1746-c.1807), WELVARENDE LANGKLOOFSE BOER EN GASHEER VIR REISIGERS Stephanus Ferreira (b7) was die sewende kind en vierde seun van die Ferreira-stamouers en is op 20 Februarie 1746 in die Paarl gedoop.l Huwelik en kinders Die negentienjarige Stephanus Ferreira is op 3 Maart 1765 getroud met Jacomina Aletta Muller (gebore 25 Julie 1750, gedoop 8 November 1750), vyftienjarige dogter van stamvader Michael Muller, wat in 1735 aan boord van die Hildegonda van Meerscheid as soldaat na die Kaap gekom het en in 1760 tot heemraad van Swellendam benoem is, en Adriana van Rooyen. Jacomina Aletta Muller was 'n ouer suster v~n Martha Johanna Muller, die tweede vrou van Stephanus se broer Petrus Hendrik Ferreira.2 Uit Stephanus en Jacomina se huwelik is binne tien jaar die volgende ses kinders gebore. Ferreira Geslagregister - OJO Ferreira

Asook 

Judi Marais-Meyer register

Alternate spelling first name: Stephanus / Stefanus

view all 15

Stephanus Ferreira, b7's Timeline

1746
February 20, 1746
Paarl, Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
February 20, 1746
Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
February 20, 1746
Paarl
February 20, 1746
Paarl
1767
1767
Age 20
Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1768
November 20, 1768
Age 22
Swellendam, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1771
1771
Age 24
1773
January 24, 1773
Age 26
Uniondale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1774
August 23, 1774
Age 28