Stephanus Johannes Strydom

Is your surname Strydom?

Research the Strydom family

Stephanus Johannes Strydom's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Stephanus Johannes Strydom

Hy was Vrederegter, Veldkornet, Afdelingsraadslid, Kommandant in die Albert Kommando in die oorlog teen Congubela (1877-1878) waarin hy sy Adjudant, Piet Steenekamp en die se verkenningskommando van 'n gewisse uitwissing gered het. Hy is daarvoor eervol vermeld (mentioned in despatches), en het van die Britse Owerheid 'n medalje ontvang. Sy tweede vrou, Levina C. Steenekamp was 30 jaar oud toe hulle getroud is en van Tweefontein.


b4c6d3e3f17 Stephanus Johannes * “Biesiesfontein”, dist. Albert 7.2.1843 8.5.1843, vrederegter, kommandant, Albert Kommando, ontvang medalje vir dapperheid en 'Mentioned in despatches' in oorlog teen Congubella 1877/78 † “Biesiesfontein”, dist. Albert 3.11.1897 (KAB 3005/1897) x 15.8.1859 Susanna Maria DE KLERK * Caledon 25.3.1842 † “Biesiesfontein”, dist. Albert 17.10.1888 (Johannes Cornelius-dg) xx Burgersdorp 7.1.1889 Levina Catharina STEENEKAMP * dist. Albert 24.3.1857 † Burgersdorp 4.12.1934 (Andries Petrus-dg) g1b4c6d3e3f17g1 Gerrit Cornelis (Gert) * Burgersdorp 6.7.1860, veeboer † Fordsburg, ZAR 24.9.1895 x Anna Sophia

(SAF 2018)


view all

Stephanus Johannes Strydom's Timeline

1843
February 7, 1843
1860
July 6, 1860
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1870
January 20, 1870
Cheviotdale, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1889
October 20, 1889
1891
September 11, 1891
1897
1897
Age 53