Theunis de Bruyn, SV/PROG

Is your surname de Bruyn?

Research the de Bruyn family

Theunis de Bruyn, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Theunis de Bruyn, SV/PROG

Also Known As: "Theunis de Bruijn"
Birthdate: (54)
Birthplace: Bergen op Zoom, Bergen op Zoom, Noord-Brabant, Netherlands
Death: Died in Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
Immediate Family:

Son of Johannes de Bruyn, Cornet, Captain and Anna van der Meer Berendrecht
Husband of Justina de Bruyn and Justina Cleef, b6 SM
Father of Pieter de Bruyn, b4; Sybert de Bruyn, b1; Nicolaas de Bruyn, b2; Maria Botma, b3; Hendrik De Bruyn and 1 other
Brother of Christina de Bruijn, PROG and Franco Maximiliaan de Bruyn

Occupation: Farmer and Soldier
Managed by: Private User
Last Updated:

About Theunis de Bruyn, SV/PROG

Bronne: Teunis de Bruijn van Vreedenburg jongm. met Justina Cleeff van Cabo jonge dogter. Stellenbosch

1. Judi Marais-Meyer register.

2. Cor Pama se Groot Afrikaanse Familienaamboek. Vol 1, p 88 -sic: de Bruyn(de Bruin). Betekenis; Bepaalde liggaamskenmerk, waarskynlik bruin hare. Stamvaders:(1) Theunis de Bruyn, van Vredenburg(Nederland). In 1691 burger in Drakenstein(Paarl). Trou 17.5.1711 met Justina Cleef, ged. 13.4.1697(5) Kinders.

3.Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de Villiers - sic: de Bruyn en de Bruin. a1 Theunis v Vredenburg;in 1691 burger in Drakenstein;x17.5.1711 Justina Cleeff, 13.4.1697. Volgends Redelinghuys sou die familie afstam van FLoris de Bruen, gebore in Brabant en oorlede Gorinchem(Nederland).

5 Children. 1. Sybert 2. Nicolaas 3. Maria 4. Pieter 5. Hendrik


=============================

Married 17 May 1711

Stellenbosch, Cape, South Africa


Genealogiese/Genealogical #: a1

____________________

Bron: http://www.debruynfam.co.za/a1.htm

Daar kon egter nog nie vas gestel word waar Theunis (a1) oorspronklik van daan af kom nie of wie sy ouers is nie, alhoewel dit bekend is dat hy 'n soldaat aan die VOC was in dokumente gedateer 1692.

Die beweering dat hy 'n seun van Floris de Bruen is, is vir my hoogs onwaarskynlik aangesien volgens ons familie wapen - drie silver visse op blou elkeen bo mekaar met 'n helmteken van blou en silver - ek slegs een ooreenstemmede wapen in Nederland kon opspoor tot dus ver.


Judi Marais-Meyer register

Eie inventaris MOOC8/5.116 gedateer 30.3.1733

Hy laat sy dogter en drie seuns agter asook 'n plaas Clapmuts in die Stellenbosch distrik, 10 Osse en 2 kalwers.


PLASE Die plaas Blomkool in Agter Paarl word die eindom van Theunis op 29 Nov 1694, die plaas het voorheen behoort aan Steven Vermey. Die plaas word deur Theunis verkoop aan Jan Brommert op die 23 Julie 1705. Theunis kry die plaas Vrymansfontein op 28 Julie 1701, dit was die plaas gewees van Barend Janse. Hierdie plaas word verkoop die 2 Julie 1705 aan Marthinus van Staden. Op 31 Julie 1706 koop hy die plaas Paarl Diamant, in Agter Paarl dit was die plaas Theunis van Schalkwyk. Hy verkoop die plaas 24 Julie 1709 aan Nicolaas Gockelius

Bronne: Heese en Lombard DF du T Malherbe, Stamregister van die Suid-Afrikaanse Volk 1966 JG le Roux en WG le Roux Agter Paarl, Ons Drakensteinse Erfgrond

Gebeurtenisse;

a. Daar kon nog nie vasgestel word, waar Theunis vandaan kom of wie sy ouers is nie, alhoewel ooreenkomstig dokumente gedateer 1692 was hy 'n soldaat verbonde aan die VOC.

b. Die bewering dat hy 'n seun van Floris de Bruen is, is hoogs onwaarskynlik aangesien volgens die familie wapen, drie silver visse op blou elkeen bo mekaar met 'n helmteken van blou en silver. In Nederland kon slegs een ooreenstemmende wapen tot dusver opspoor word.

c. Volgens J.H. Redelinghys stam Theunis de Bruyn af van 'n sekere Floris de Bruen, wat in Brabant gebore is en op 14 Apr 1639 in Gorinchem oorlede is. Hierdie bewering is waarskynlik onjuis, want Theunis word nie in die gepubliseerde geslagregister van Floris de Bruen (de Bruyn) se afstammelinge genoem nie.

d. Alhoewel hy nie ‘n seun van Floris de Bruen is nie; is hy ‘n kleinseun van Floris de Bruen Francozoon

e. Spekulasie oor die voorouers van die de Bruyns: One circumstantial guess: in this document, we have listed a certain Johannes de Bruyn (1647-1681), who marries Anna van der Meer. No children are listed. However, it is said he was a soldier, with the rank of cornet. Theunis, we know, was a soldier with the VOC. Is it possible Theunis was the son of Johannes? A tenuous link, to be sure, but one way of connecting Theunis with the family crescent, and with a great-grandfather, named Floris

f. Die plaas Blomkool in Agter Paarl word die eiendom van Theunis op 29 Nov 1694.

g. Die plaas word op die 23 Julie 1705 verkoop. Theunis bekom die plaas Vrymansfontein.

h. Op 31 Julie 1706 koop hy die plaas Paarl Diamant in Agter Paarl-Ingestuur Ds. MG Müller

view all

Theunis de Bruyn, SV/PROG's Timeline

1679
1679
Bergen op Zoom, Bergen op Zoom, Noord-Brabant, Netherlands
1711
December 20, 1711
Age 32
1713
January 17, 1713
Age 34
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
1715
July 21, 1715
Age 36
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1717
1717
Age 38
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1720
January 21, 1720
Age 41
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1733
March 30, 1733
Age 54
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
????