Wentzel Christoffel Coetzer

Is your surname Coetzer?

Connect to 3,810 Coetzer profiles on Geni

Wentzel Christoffel Coetzer's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Wentzel Christoffel Coetzer


SAG Vol 2

Cornelia Maria van Dyk. *C 1833 x Colesberg 7.11.1849 Wessel Christoffel Carelse

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Name: Cornelia Maria VAN DYK Given Name: Cornelia Maria Surname: Van Dyk Sex: F

Marriage 1 Wentzel Christoffel COETZER b: 26 Jun 1829 in Cradock, Cape Of Good Hope, South Africa Married: 7 Nov 1849

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

About Wentzel Christoffel Coetzer (Afrikaans)

Die volgende het in DIE DORSLANDTREK van 1874-1881, geskryf deur NICOL STASSEN verskyn:

1. WENTZEL CHRISTOFFEL en CORNELIA MARIA ELOFF het deelgeneem aan die DORSLANDTREK van

        1874-1881.  

Baie van die Dorslandtrekkers se voorouers het voor die Groot Trek, uit die wyke van TARKA en

       BAVIAANSRIVIER  (distrik Somerset (later Cradock) gekom.  

W.C. COETZER was 'n groot olifant jagter. By die samevloeiing van die Krokodil en die Maricorivier, was

       die trekkers getuie van 'n jagongeluk,  toe die jagter W.C. COETZER,   sy jagmaat en swaer ERNST ELOFF 
       per ongeluk raakgeskiet het.   Sy swaer is dieselfde aand in een van die trekkers se waens oorlede.  

2. Die volgende gedeelte het ek gevind in my pa JACOBUS JOHANNES MARTINUS COETZEE se biografie.

       Oupa oupa grootjie W.C.  COETZER hulle het eers op Steenbokfontein gewoon en later Brakfontein,  gele"e 
       aan Wysfontein, Rustenburg.   In 1893 vertrek hulle na HUMPATA (ANGOLA),  om aan die Sesde 
       Dorslandtrek deelteneem met 95 waens . Hulle verlaat hulle plase einde Mei 1893,  onder die leiding van 
       Willem Joubert.  In die loop van 1893 het ongeveer 100 huisgesinne van hierdie gesamentlike trek,  
       Transvaal verlaat.   Sommiges van hulle was oorlewendes van die rampspoedige Tweede Dorslandtrek wat 
       vanaf 1878 tot 1887 geduur het.

Met die Sesde trek, het een gedeelte trekkers, bestaande uit 63 gesinne (66 waens) onder leiding van

       kommodant J.M. Lombard,  die bekende DORSLAND trekroete geneem oor NGAMI tot by OHANZI,   en die 
       tweede gedeelte trekkers,  het getrek met 28 waens ,  onder leiding van P.J. en H.J. Steyn,  wat oor Lethututu 
       en Kang in die suide van Betsjoeanaland getrek het,  en by die eerste trekkers aangesluit.   Teen hierdie tyd 
       het sewe waens by NGAMI omgedraai en na Transvaal teruggekeer.

Ongeveer 70 gesinne het na Angola getrek. Hulle het meer in die sentrale dele van Angola by Que, Bie,

       Cubal, Caconda en Mombolo gaan woon.  In 1910 het die Coetzer familie weer uit HUMPATA teruggekeer na 
       die Unie.

3. Aangaande CORNELIA COETZEE (nee ELOFF):

       Sy het op tienjarige leeftyd albei haar ouers verloor in die Groot koors van 1852.   Sy is toe aangeneem deur 
       Frans Robbertse en sy eggenote.   Sy en W.C. Coetzer is in 1861 getroud.  Ouma ouma grootjie het op 91 
       jarige leeftyd by haar seun S. J. Coetzer, in Swartruggens distrik gewoon. 

SAG Vol 2

Cornelia Maria van Dyk. *C 1833 x Colesberg 7.11.1849 Wessel Christoffel Carelse

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Name: Cornelia Maria VAN DYK Given Name: Cornelia Maria Surname: Van Dyk Sex: F

Marriage 1 Wentzel Christoffel COETZER b: 26 Jun 1829 in Cradock, Cape Of Good Hope, South Africa Married: 7 Nov 1849

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

view all 19

Wentzel Christoffel Coetzer's Timeline

1829
June 26, 1829
Cradock, Kaap de Goede Hoop
1850
August 2, 1850
1851
October 23, 1851
1854
1854
Transvaal, South Africa
1856
March 26, 1856
1858
July 6, 1858
Zoutpansberg, Transvaal, South Africa
1862
June 26, 1862
Wysfontein, Rustenburg distrik
1866
July 6, 1866
Steenbokfontein, Rustenburg
1868
August 12, 1868