Willem Andriesz Burger, b3c2

Is your surname Burger?

Research the Burger family

Willem Andriesz Burger, b3c2's Geni Profile

Records for Willem Andriesz Burger

611,747 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Willem Andriesz Burger, b3c2

Word burger van Drakenstein. Boer (1760), Testament dd 28 Mar 1760, gelys 7 Jan 1769 . In 1765 doen hy aansoek by die Politieke Raad in die Kaap om die eienaarskap van die beesplaas Houd Constant, over de Vier en Twintig Rivieren, wat hy op leenbruik gehad het vir 'n aantal jare. Hy het aangebied om die gewone jaarlikse recognitie van 24 rijksdaalders te betaal en ook 100 rijksdaalders as die koopsom. Die plaas is deur sy vrou Maria Magdalena Burger ge-erf van haar moeder in 1757. In 1776 rapporteer hy dat die meule op sy plaas by die Vier en Twintig Rivieren afgebrand is, volgens sy mening deur die moedswillige toedoen van een van sy slawe. Hy versoek die VOC om die slaaf oor te neem sodat dié ver van hom en sy eiendom huisves moes word. x Paarl 1 November 1744 met sy 18 jarige niggie Maria Magdalena Burger{b2c5 > 11 Augustus 1726 d/Willem Burger x Elsie van der Merwe, †1769}. xx Okt 1770 (datum van hul voorlopige testamente) Catharina Jacoba Liebenberg


Marriage

NGK Tulbagh

1770, den 4 Novemb: Willem Burger van Cabo de Goede hoop, Weduwr: burger aan Stellenbosch met Catharina Jacoba Liebenberg van Cabo voornt:, Wedw: wijl: den burger Jurgen Tilheim

- Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. marriage register, 1744-1839, page 22, entry no 25. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch , G4 9/1. on http://www.eggsa.org/cgi-bin/searchMarriages.pl

view all 13

Willem Andriesz Burger, b3c2's Timeline

1722
July 5, 1722
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
July 5, 1722
Cape, south Africa
1745
1745
Age 22
Tulbagh, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1747
1747
Age 24
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1752
February 2, 1752
Age 29
Western Cape, South Africa
1753
June 11, 1753
Age 30
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1755
1755
Age 32
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1757
1757
Age 34
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1768
1768
Age 45
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa