Willem Cornelis Gouws

Is your surname Gouws?

Research the Gouws family

Willem Cornelis Gouws's Geni Profile

Records for Willem Cornelis Gouws

62,108 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Willem Cornelis Gouws

Uittreksel uit my Pa Willem C Gouws (1920-1993) se persoonlike navorsing, en hier skryf hy oor sy eie Oupa Willem C Gouws: " Willem se Bantoenaam was Maxosha. Dit het glo iets met sy manier van loop te doen gehad. Willem Cornelis Gouws was 'n besonder kleurvolle mens. As besonder suksesvolle en redelik wetenskaplike boer seg hy op 'n redelik jong stadium die boerdery tot siens om saam met sy eggenote hul enigste oorlewende kind se "hand te gaan vashou" terwyl hy op Stellenbosch in die regte studeer het. Willem word deur Praagh, die skrywer van "Transvaal and its Mines" 1906, uitgesonder as besonder suksesvolle boer. As vroegafgetredene koop hy terwyl hy op Stellenbosch woonagtig was Tafelkoppies van sy broer Joseph Johannes. Daarna besluit hy dat sy seun wat in die regte studeer het en prokureur op Paulpietersburg was moet kom boer en vestig hy hom op die dorp ongeveer 1925/1926. Daarna besoek hy jaarliks sy bosveldplase in Zoeloeland as grootwildjagter saam met van sy vriende. Later het hy self nie meer gejag nie maar saamgegaan as sy vriende jaarliks op van sy wildplase in Zoeloeland gaan jag het. Daagliks tydens sy jaarlikse verblyf van etlike maande gedurende die wintermaande aan die Bosveld het hy besluit wat geskiet mag word en wat nie. Het sy twee Bosveldplase in Zoeloeland (Broxburn en Bityala (spelling?)) 'n paar maande voor sy dood, tesame met 'n plaas in die Louwsberg-omgewing, aan die N G Kerk op Paulpietersburg geskenk om hul skuld te (kon) betaal".

view all

Willem Cornelis Gouws's Timeline

1865
November 10, 1865
1894
September 23, 1894
Age 28
Daggakraal, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
1897
April 18, 1897
Age 31
1938
January 5, 1938
Age 72
Paulpietersburg, Zululand DC, KwaZulu-Natal, South Africa
January 6, 1938
Age 72
Paulpietersburg, Zululand DC, KwaZulu-Natal, South Africa