
Hierdie projek is ten doel om die groep mense wat hulself as Afrikaners identifiseer te groepeer.
https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/wie-en-wat-is-n-afr...
Die herkoms van die Afrikaner is baie uiteenlopend en is vandag steeds besig om verandering te ondergaan.
Die definisie van die Afrikaner is glad nie eenvoudig nie. Elke persoon wat as Afrikaner identifiseer of wie as 'n Afrikaner geidentifiseer kan word, se voorsate verskil in etniese verskydenheid. Daar is nie een Afrikaner wie se genetiese poel van voorsate vergelyk met 'n ander.
Gebaseer op navorsing is die Afrikaner se voorsate versprei oor Europa, Asia, Afrika en gee dit elkeen 'n unieke identiteit vervat in die groepering van Afrikaner.