
Helena Susanna Swart was my Oumagrootjie. Sy is gebore: 1900/ Sy is gebore in Frankfort en het later verhuis na Standerton. Sy was getroud met Johannes Jacobus Herholdt, hy is gebore in Colesberg en het later verhuis na Johannesburg, waar hy en HS Swart gebly het tot hul dood.
Daar is baie min bekend van haar Ouers, en ek sal graag meer wil uitvind van daardie stamboom.