|
|
Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg perseelno...
|
12/31/2013
|
12/31/2013
|
|
|
|
|
12/24/2013
|
12/24/2013
|
|
|
|
Johanna Magdalena Pretorius *26/11/1779 ≈14/5/1780 †1/11/1873 was die dogter van Wynand Pretorius en sy 2de vrou Maria du Plooy. Sy was 'n niggie van die voortrekkerleier Andries Pretorius . Sy tree in...
|
12/18/2009
|
12/24/2013
|
|
|
|
Maria Hendrina Zietsman *4/10/1839 ≈4/8/1840 †20/6/1875 was die 2de dogter van Paul Hermanus Zietsman (≈ 6/11/1814) en sy vrou Magdalena Petronella Marais(≈18/8/1819) en is in Petermaritzburg gebore. H...
|
2/24/2013
|
12/24/2013
|
|
|
|
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Esme Monica Sydney Lamond *16/1/1896 †9/7/1965 was die dogter van George Lamond en Nellie Wolhuter. Sy is as ongetroude vrou oorlede en is tussen haar ouers begrawe. Sy laat 'n boedel van R35 000 agter...
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
George Lamond Prog was a Byrne Settler who arrived on the ship Unicorn in Natal in September 1850. He was born in Gibraltar on 5/3/1833 and died in Pietermaritzburg on 5/10/1911.
He was a son of an A...
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Arnolda Gertruida Nelida (Nellie) Wolhuter *2/2/1859 ≈ 12/6/1859 † 21/5/1928 was die 9de kind van Frans Matthys W en JHC Bester. Sy trou met George Lamond op 14/9/1881. Hy was die wewenaar van Barbara ...
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Theunis Christiaan Wolhuter *6/5/1844 ≈ 1/9/1844 † 18/10/1919 was die 2de seun van Frans Matthys W en sy vrou JHC Bester. Hy tree in die huwelik met Johanna Helena Justina(os Susina) Pistorius *28/8/18...
|
7/28/2010
|
12/23/2013
|
|
|
|
Theunis Christiaan Wolhuter *6/5/1844 ≈ 1/9/1844 † 18/10/1919 was die 2de seun van Frans Matthys W en sy vrou JHC Bester. Hy tree in die huwelik met Johanna Helena Justina(os Susina) Pistorius *28/8/18...
|
7/28/2010
|
12/23/2013
|
|
|
|
Sara Carolina Wolhuter *8/6/1864 ≈ 3/7/1864 † 28/5/1948, was die jongste dogter van Frans Matthys en JHC Bester. Dit wil voorkom of sy nooit getroud was nie. Sy was onder haar broers - en susterskinder...
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Mary Emily Warden was one of 9 children of Henry Douglas Warden and his second wife, Susanna Elizabeth Minnaar. She was buried in the the Voortrekkerbegrafplaas in Pietermaritzburg with her husband, An...
|
4/20/2012
|
12/23/2013
|
|
|
|
Andries Jacobus Wolhuter was die 5de seun van Frans Matthys en JHC Bester. Hy tree op 16/5/1879 in die huwelik met Mary Emily Warden .
|
12/23/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Frans Matthys Wolhuter was die 3de seun van Frans Matthys Wolhuter en Johanna Helena Catharina Wolhuter. Hy is *1/4/1846 ≈3.5.1846 †1/1/1903 te Pietermaritzburg en begrawe in die Voortrekkerbegrafplaas...
|
1/29/2012
|
12/23/2013
|
|
|
|
Die Wolhuter famiilie is in twee persele van die Voortrekkerbegrafplaas te Pietermaritzburg begrawe. In 1F en 1C is drie van Frans Matthys Wolhuter en sy vrou Johanna Helena Catharina Bester se seuns b...
|
5/30/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Johanna Helena Catharina Bester (27/4/1825-30/9/1893) wat vroeër as Voortekker na Natal gekom het. Sy was die 4de kind van die Voortrekker, Theunis Chirstiaan Bester (17/11/1797) en Johanna Helena Nel(...
|
5/30/2013
|
12/23/2013
|
|
|
|
Christoffel Petrus Lotter ≈ 4/11/1804 † 28/5/1875. Begrawe in die Pietermaritzburg Voortrekkerbegrafplaas baken 22 perseel 1F. Lotter was die 2de kind van Willem Godfried Lotter (≈ 26/7/1778) en Elisab...
|
1/22/2012
|
12/22/2013
|
|
|
|
|
6/4/2009
|
12/22/2013
|
|
|
|
Carl Wilhelm Pistorius kom in Suid Afrika na Natal in 1840 met sy oom Ernst Pistorius. Sy broer kom later in die jaar met die skip Mazeppa in Natal aan. Bron - Voorrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg Lo...
|
6/4/2009
|
12/22/2013
|
|
|
|
|
8/6/2009
|
12/22/2013
|
|
|
|
Susanna Catharina Maritz *28/8/1799 ≈ 26/2/1800 † 27/7/1863 tree op die ouderdom van 13 jaar in die huwelik met Erasmus Smit wat in Nederland gebore is. Sy was die dogter van Salomon Maritz ( 1770- ) e...
|
2/23/2009
|
12/22/2013
|
|
|
|
Bron- Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 35 - 36
Baken 20 van die Voortrekkerbegrafplaas in Pietermaritzburg bevat die grafte van 2 van die bekendste figure van die Groot ...
|
2/23/2009
|
12/22/2013
|
|
|
|
Johan Frederik Tredoux (*17/7/1852 †7/12/1914) ook bekend as Frikkie was 'n seun van Johan Frederik Schikkerling Tredoux, die Voortrekker en ook broer van Helena Dorothea Wilhelmina Tredoux wat langs h...
|
12/22/2013
|
12/22/2013
|
|
|
|
Cornelia Johanna van der Merwe *8/2/1861 †8/12/1941 is begrawe in 'n imposantte graf in die Voortrekkebegrafplaas, Pietermaritzburg in Baken 19. Haar grafnommer is 5804, perseelnommer 3J. Sy was die do...
|
12/22/2013
|
12/22/2013
|
|
|
|
Christina Scheepers *8/1/1907 ≈ 10/3/1907 †22/3/1916 was die dogtertjie van Johann Frederik Scheepers en Hendrina Christina Nel . Sy is Chrissie genoem en is op die ouderdom van 9 jaar oorlede. Voortre...
|
12/22/2013
|
12/22/2013
|
|
|
|
Johan Frederik Scheepers ( 28/5/1873 - 16/10/1927) was die 2de seun van Johannes Stephanus Scheepers en Helena Dorothea Wilhelmina Tredoux. Hy tree op 9/9/1902 in die huwelik met Hendrina Christina Nel...
|
12/22/2013
|
12/22/2013
|
|
|
|
Probate Records
Event Type Probate
Event Date 1921
Event Place Natal, South Africa
Relationship to Deceased Parent
Additional Name Helena Dorothea Wilhelmina Tredoux Scheepers
Citing this...
|
12/22/2013
|
12/22/2013
|
|
|
|
Marriage 1868 Pietermaritzburg
South Africa, Pietermaritzburg Estate Files 1846-1950
Name Helena Dorothea Wilhelmina Scheepers
Event Type Probate
Event Date 1926
Event Place Natal, South Af...
|
9/7/2013
|
12/22/2013
|
|
|
|
|
12/21/2013
|
12/21/2013
|
|
|
|
|
12/21/2013
|
12/21/2013
|
|
|
|
Jozua Katinkski Hershensohnn was the son of Jewish-Russion parents and born in Russia on 27/3/1834. He † in Pietermaritzburg 22/6/1912. He served in the Kremlin War 1854-1856 and visited India and the ...
|
12/21/2013
|
12/21/2013
|
|
|
|
|
12/21/2013
|
12/21/2013
|
|
|
|
Henri Guillaume Bosseau Boshoff (18/10/1862 - 5/3/1930) is vernoem na die stamvader wat in 1741 na Suid afrika gekom het. Henri was die jongste seun van Johan Christoffel Boshoff en Maria Magdalena van...
|
4/25/2011
|
12/21/2013
|
|
|
|
|
4/25/2011
|
12/21/2013
|
|
|
|
|
12/20/2013
|
12/20/2013
|
|
|
|
CIVIL DEATH:
b3c1d3 Johan (Johannes2632) Christoffel2633 (“Stoffel”) *5:9:1811 ≈ 12.10.1811 Montagu † 19.11.1889 Pietermaritzburg) x Graaff-Reinet 13.6.1837, Maria Magdalena VAN NIEKERK2634 *2.2.1821...
|
9/9/2008
|
12/20/2013
|
|
|
|
|
4/26/2011
|
12/20/2013
|
|
|
|
Wilem Hendrik Boshoff (*6/5/1813 ≈ 1/8/1813 †9/11/1863) was die 3de seun van JN Boshoff Snr. Hy is op Montagu, Kaap gebore en kom in 1844 na Natal. Hy het eiendom in Pietermaritzburg en die plaas Wintr...
|
9/9/2008
|
12/20/2013
|
|
|
|
|
9/9/2008
|
12/12/2013
|
|
|
|
b3 Jacobus Nicolaas2487 ≈ 4.12.1757 Tulbagh x 20.4.1783, Regina Catharina ROGGE2488 *5.7.1766 † 12.12.1862 Graaff-Reinet. (Regina is die dogter van Johan Christoffel Rogge van Neustadt in Duitsland, en...
|
9/9/2008
|
12/12/2013
|
|
|
|
Ds. Willem Petrus Rosseau *2/8/1843 † 8/7/1903 is in 1897 as predikant van die NG Kerk te Pietermaritzburg, bevestig, na die vertrek van ds. P T Retief. Hy is in Richmond in die kaap gebore. As kind wa...
|
4/10/2009
|
12/6/2013
|
|
|
|
Christina Maria van der Westhuizen tree op 25/6/1849 in die huwelik met Louis Gustavus Tregardt. Sy was die dogter van Johannes v d Westhuizen (1801-1872) en Anna Susanna Naude ( 1811-1871). UIt die hu...
|
12/6/2013
|
12/6/2013
|
|
|
|
Louis Gustavus Tregardt 11/11/1826 - 5/6/1892 was die jongste seun van die bekende Voortrekkerleier en dagboeksrywer, Louis Tregardt (10/8/1783 - 525/10/1838) en Martha Susanna Bouwer (20/10/1795 - 1/5...
|
7/3/2008
|
12/5/2013
|
|
|
|
Marriage Register, Pietermaritzburg:
Death Notice:
Estate File:
John Stalker, a Scottish teacher came to Natal in ca 1874 to teach at the "Scottish Mission Training School" in Pietermaritzburg. H...
|
4/26/2012
|
12/5/2013
|
|
|
|
Christina Reykie Ferreira was die 3de kind en dogter van Philip Ferreira en Maria C P Howell. Sy is gebore 25/3/1845 ≈27/4/1847 †22/3/1909. Sy tree in die huwelik met 'n Skotse Onderwyser, John Stalker...
|
1/14/2011
|
12/5/2013
|
|
|
|
|
4/25/2012
|
12/5/2013
|
|
|
|
Death Notice:
Maria catharina Petronella Howell 22/6/1819 - 23/10/1877 was the daughter of James Howel from Wallis and Maria Magdalena Eksteen. SHe is buried in the Voortrekker Cemetery in Kerkstraat...
|
10/1/2008
|
12/5/2013
|
|
|
|
Onder die Voortrekkers was daar skynbaar slegs een Ferreira, naamlik Marthinus Stephanus Ferreira (gebore 1810), kleinseun van Ignatius Wilhelm Ferreira (c.1751-c.1781) en vader van die latere generaal...
|
10/1/2008
|
12/5/2013
|
|
|
|
One of the Zeederberg Brothers who established the Zeederberg & Co, Coach Proprietors
His gravestone may be seen at -
South African Genealogies Volume 17 p 58 - no birth date given. Information fou...
|
6/28/2011
|
12/5/2013
|
|
|
|
|
6/28/2011
|
12/5/2013
|
|
|
|
Pieter Hans Zeederberg - 7/9/1812-†12/6/1844, was die seun van die Zeederberg stamvader, Roeloff Abraham Zederderg *1772-1863, wat van Stromstad in Swede afkomstig was. Pieter was 'n Kaapse handelaar w...
|
11/29/2010
|
12/5/2013
|
|
|
|
Frederika Dorothea Roux (*1852 †1/5/1943) was die vrou was ds. E Z J de Beer. Op 1 Maart 1912 het 'n groep Afrikanervroue 'n werkgroep onder leiding van mev. de Beer in Pietemaritzburg gestig met die n...
|
12/4/2013
|
12/5/2013
|
|
|
|
f1 Edmund Zacharias Johannes DE BEER (4022/xx), ∗ Queenstown 25.02.1841, ≈ Queenstown 18.04.1841, † Pietermaritzburg 25.05.1918 »α NAB 2658/1918. FK 2262. Sy eerste naam word aangedui as: Edmund, soms ...
|
12/4/2013
|
12/4/2013
|
|
|
|
Andries Jan Gysbertus Naude (*20/12/1840 ≈3.2.1841 †24/6/1900) was die oudste seun van Petrus Johannes Naude en sy 2de vrou, Johanna Hendrina Olivier. Andries Jan Gysbert is kort na sy ouers se aankoms...
|
9/13/2013
|
12/4/2013
|
|
|
|
Gerrit Jacobus Naude *29/8/1890 † 9/7/1890 was die oudste seun van Pertrus Johannes Naude en Christina van WYK. Hy kom saam met sy ouers in 1838 na Natal. Gerrit was drie keer getroud. X 1830 Chrsitna ...
|
3/29/2009
|
12/3/2013
|
|
|
|
|
3/29/2009
|
12/3/2013
|
|
|
|
Petrus Johannes NAUDE s.v. Johanna Barendina VISSER *17/8/1784 ≈ 13/2/1785 †20/8/1847 Ω Voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg, Natal perseel 3F het aanvanklik in die Klein-Roggeveld naby WOrcester ...
|
1/16/2009
|
12/2/2013
|
|
|
|
Death Notice
|
4/17/2012
|
12/2/2013
|
|
|
|
Charles Kestell (*9*8*1818 † 10/4/1905 was born in Wallis on 9/8/1818. He arrived with his parents Charles Kestell and Grace Wenmouth from Devonshire on board the Britsh Settler ship :"Ocean". They wen...
|
11/7/2010
|
12/2/2013
|
|
|
|
|
4/17/2012
|
12/2/2013
|
|
|
|
|
4/17/2012
|
12/2/2013
|
|
|
|
Wilhelmina Sophia van den BERG was die 13de kind van Hendrik v d Berg en Maria Magdalena GOUWS. Sy is kort voor die Groot Trek gebore en kom saam met haar ouers in Natal.
Haar vader sterf sy sy 3 j...
|
3/25/2012
|
12/2/2013
|
|
|
|
Marriage:
Willem Jurgen Pretorius *18/10/1808 21/12/1808 †4/4/1889, te Kerkstraat, Pietermaritzburg. Hy ws die seun van Johannes Andries Pretorius ≈ 7/4/1784 en Johanna Catharina Davel. Willem Pretor...
|
4/15/2012
|
11/30/2013
|
|
|
|
|
4/15/2012
|
11/30/2013
|
|
|
|
Begrawe in die Voortrekkerbegraafplaas te Pietermaritzburg Perseelnommer 3F. Die perseel bevat die grafte van Hendrik van den Berg, Maria Magdalena Gouws en hulle dogter Hyla Magdalena en haar man Will...
|
3/29/2009
|
11/30/2013
|
|
|
|
Hendrik van den berg, s.v.Abraham Paulus van den Berg c10 en Hendrina van Rensburg is volgens alle aanduidings die oudste graf in die voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg, Natal.Hy vertrek vanaf N...
|
3/25/2012
|
11/30/2013
|
|