Start your family tree now Is your surname Boshoff?
There are already 155 users and 3,901 genealogy profiles with the Boshoff surname on Geni. Explore Boshoff genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Boshoff Genealogy and Boshoff Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

  • Adam Boshoff (c.1856 - 1932)
    Boedel / Estate No. VAB MHG 24178 DEPOT VAB SOURCE MHG TYPE LEER SYSTEM 02 REFERENCE 24178
  • Anna Aletta Elisabeth Joubert (1838 - 1876)
    DEPOT VAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE B403
  • Anna Susanna Boshoff (1863 - 1916)
    Link to baptism record: Boedel / Estate No. VAB MHG B4260
  • Christina Catherina Boshoff (bef.1786 - 1863)
    Christina Catharina de Jager 2.4.1786 † 20.10.1863 op die plaas Stilfontein, Philippolis, d/v Christiaan (Andries) DE JAGER en Catharina (Christina) STEYN VAB MHG B3525, KAB MOOC 6/9/5 No. 956, VAB MHG...

About the Boshoff surname

Goeiedag aan die Boshoff familie,

Ek is tans in besit van 'n 1916 uitgawe van die Hollandse Bijbel, wat behoort het aan Marthinus G Boshoff (geb. 3 Maart 1888, oorlede op 17 Julie 1918) en Anna J Boshoff (geb. 30 Nov. 1886 - Okt ??). Getroud op 23 Julie 1910.

Hulle seuns was Willem H Boshoff (Geb. 22 Julie 1913) en Evert FP Boshoff (Geb. 5 Julie 1916).

Ek weet dat daar baie versamelaars is, wat bereid sal wees om dit te koop, maar ek glo dat daar direkte afstammelinge van hierdie familie behoort te wees, vir wie hierdie bybel van groter sentimentele waarde behoort te wees as vir myself.

Indien hier 'n Boshoff is wat kan bewys dat hulle direk afstam van hierdie familie, en bewys kan lewer dat hulle hierdie bybel uitsluitlik vir hul nageslag sal bewaar, kan hulle my kontak hieroor by: dup.duplessis.ddp@gmail.com of op tel. 0833288716.

Boeregroete, DuP du Plessis