Start your family tree now Is your surname Delport?
There are already 140 users and 3,213 genealogy profiles with the Delport surname on Geni. Explore Delport genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Delport Genealogy and Delport Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

About the Delport surname

Jacques de la PORTE ‎(vandag bekend as DELPORT)‎ van Ryssel ‎(Lille)‎, was 'n Franse Hugenoot wat in 13 April 1699 aangekom het op die Cattendyk met sy vrou Sara VITOUT met wie hy in Oktober 1698 getrou het. Hulle het Nederland op 10 Des 1698 verlaat. Hy was 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad. Die van verander mettertyd na Delporte en later na Delport.