Nortier in South Africa
Description: Daniel NORTIER, een van 3 broers van Picardie, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Oosterland aangekom het. Hy was eers 'n bediende vir Jacques de Savoye, en later 'n timmerman en getroud in 1687 met Maria VITOUT . Hy het hom gevestig op La Motte in Drakenstein. Hy is oorlede in 1711. Hulle het 4 kinders gehad:
1. Jacob ~ 15 Nov 1688 #2. Elizabeth ~ 1690 x Matthys Strydom s/v Joost #3. Anthonie ~ 169 2 x Maria Magdalena Pienaar #4. Jonas ~ 1696 #5. Jean ~ 15 Sep 1697 x Maria le Roux xx 9 Ok t 1729 Margaretha Malherbe
Maria trou die tweede keer met Matthys Michiels (kyk ook onder Matthys Michiels vir meer inligting)
Jacques (Jacob) NORTIER, een van 3 broers van Picardie, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Oosterland aangekom het. Hy was eers 'n bediende vir Jacques de Savoye, en later 'n landbouer wat getrou het met Margaretha MOUTON op 8 Aug 1717 in Drakenstein. Hy is oorlede op 20 Sep 1732.
By Stephen Thomas Nortier Facebook Group: les nortier dans le monde