Goeienaand. Ek sien hier stop my voorgeslagte.
Hierdie is my oupa, hy was getroud met Belia, Maria Maass. Ek het egter geen inligting verder, soos haar presiese geboorte jaar ens.
Groete
Maniehelus