Jan Jacobse, SV/PROG 2 - Jan Jacobse ter Veere 1726 tot 1746

Начал Fanie Jacobs b2c11d2e11f3 g1 вчера
вчера в 6:03 до полудня

Geni gee Jan se vader as Jan A!.Dit blyk waarskynlik omdat Jan se eerste seuns patronaal Jan genoem kon gewees het.Daar is ook op n doop sert verwys na Jan de oude.
Daar is egter bronne wat Gerardi noem agv n inskrywing op sy soldyboek. en ook n egpaar van Brabant wat moontlik ouers kon wees.
Dan is daar versamelwerke wat aandui dat alle skeepsjonge uit die 'Zuidelike Nederlande" wese was.,Gesien uit die tyd dus hoog waarskynlik dat Jan {en dus sy acgternaam}aandui dat wees was.of in n voog se sorg.
Kan enigeen help om die waarheid te kry?

Gelyktydig is Jan 'Opvarende se beweging by aankoms in Bavaria.Die soldyboek gee aan dat hy op Baberstijn gebly het.Maar geen info of hy op Babersteijn was in 1735 toe die skip vergaan het of wat daarna met die bemanning gebeur het nie---almal is gered.
Hulp met hoe ons die gebeure kan naspeur--skeepsrolle sal waardeer word.Ek soek ernstig na "links om die baberstijn se opvarendes en terug keerendes te vind . Laat ons hoor waar ons kan soek.

Зарегистрируйтесь или войдите в систему чтобы участвовать в этом обсуждении