Coenraad Schoon, b1

Is your surname Schoon?

Research the Schoon family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Coenraad Schoon, b1

Birthdate:
Birthplace: Rouen, Seine-Maritime, Upper Normandy, France
Death: April 25, 1923 (82)
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Son of Willem Frederik Schoon, SV/PROG and Jannetjie Schoon, SM/PROG
Brother of Willem Schoon, b2; Johannes Jacob Schoon, b3; Herman Frederik Schoon, b5; Jannetjie Schoon, b4; Neeltje Schoon, b6 and 4 others

Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Coenraad Schoon, b1

Coenraad Schoon *27/2/1841 ≈21/3/1841 †25/4/1923 was die seun van Willem Frederik Schoon †1865 en Jannetjie Linde † wat in 1859 van Rotterdam, Nederland in Suid Afrika aangekom het. Coenraad was 1 van 9 kinders. Die Schoon familie was goeie vriende van Erasmus Smit en sy vrou Susanna. Baken 20 in die Voortrekkerbegraafplaas. Die Schoon kinders het gereeld vvir hule aan huis gaan kuier totdat Smit en sy vrou in 1863 oorlede is. Later van tyd was Coenraad onderwyser in Vryheid Natal. Tydens die ABO van 1899-1902 sluit hy by die burgermag aan en word gevange geneem. Na die oorlog gaan woon hy by sy suster Jannetjie Schoon op haar plaas Bloemendal naby Vryheid. Haar man Ignatius Michiel van Rooyen het reeds in 1892 te sterwe gekom. Na die oorlog he Coenraad sonder vergoeding van plaas tot plaas gegaan om kinders te katkiseer. Hy kom in 1923 op 82 jarige ouderdom as 'n ongetroude man in Pietermaritzburug re sterwe. In die Natalse Afrikanse is daar as volg oor hom berig: " Ons verloor in die dood van mnr Coenraad Schoon 'n welbekende figuur, bemind en gerespekteerd deur almal met wie hy ooit in aanraking gekom het; stil, deeglik van aard en bowe-al 'n ware Christen, 'n voorbeeld vir oud en jong. Sy asse rus in vrede." Coenraad Schoon is in Baken 12 grafnommer 4580 perseelno 4G iin die Voortrekkerbegrafplaas begrawe. Die graf lê net buite die westelike hoek van die groot familieplot van die Boshoff-familie. Daar is geen grafsteen op die graf aangebring nie. Bron: Die Voortekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen

view all

Coenraad Schoon, b1's Timeline

1841
February 27, 1841
Rouen, Seine-Maritime, Upper Normandy, France
March 21, 1841
1923
April 25, 1923
Age 82
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1923
Age 81
Voortrekkerbegraafplaas Baken 12 Grafno 4580 Perseel 4G, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa