view all
Immediate Family
-
Privatechild
-
mother
-
Privateparent
-
father
-
Privateparent
-
father
-
Privateparent
About Cornelis Johannes Janeke
Gideon en Fanie die ooms van Cornelius was kort mense. Cornelius was groot en lank en sy seuns uitermatig lank oor 6voet. Dogters ook 5,78. Fanie het in Pretoria gebly en soms vir 2 weke vir Cornelius op Greylinstad besoek en het dit sy taak gemaak om al die Janekes in RSA op te soek omdat net 1 gesin van Duitsland oorgekom het en almal dus familie was.Cornelius het saam sy pa geboer om helfte plaas Doornhoek 1000morg, baie harde werker in wind en weer hande deurgewerk al die soorte vrugte bome.
view all
Cornelis Johannes Janeke's Timeline
1911 |
June 3, 1911
|
||
1981 |
1981
Age 69
|
Driemanskap plotte, Nigel, East Rand, GP, South Africa
|
|
???? |