Daniël Francois du Toit

Is your surname du Toit?

Research the du Toit family

Daniël Francois du Toit's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Daniël Francois du Toit

Also Known As: "Dokter"
Birthdate:
Birthplace: Daljosaphat, Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Death: April 02, 1918 (64)
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Daniel Francois du Toit and Maria Magdalena du Toit, b6c4d12e5
Husband of Margaretha Magdalena van Nierop
Father of Daniel Francois du Toit; Petrus Johan du Toit; Margaretha Magdalena du Toit; Maria Catharina du Toit and Francois Stephanus du Toit
Brother of Hester Magdalena Malherbe (Du Toit); Ernst Johannes du Toit; ds. Francois Stephanus du Toit; Maria Magdalena Rossouw and Elizabeth Catharina du Toit
Half brother of Johanna Debora du Plessis

Managed by: Private User
Last Updated:

About Daniël Francois du Toit

Daniël Francois (Dokter) du Toit (Naauwbepaald, deesdae Valencia, Daljosafat, die Paarl, 21 November 1853 - die Paarl, 2 April 1918) was 'n stigterslid van die Genootskap van Regte Afrikaners en 'n drukker.

Du Toit se geboorteplaas was 'n gedeelte van die oorspronklike plaas Kleinbosch, wat Simon van der Stel toegeken het aan Du Toit se voorvader en die stamvader van die Du Toit's in Suid-Afrika, François du Toit.

Hy het bekendgestaan onder die bynaam "Dokter" omdat hy altyd 'n medisynetassie by hom gedra het. As stigterslid van die G.R.A. was hy ook 'n groot kampvegter vir die erkenning van Afrikaans. Hy was behulpsaam met die drukpers in die huis van Gideon Malherbe in die Paarl in 1875. Nadat hy drukwerk in die Vrystaat onderneem het, het hy na die Paarl teruggekeer en word hy bestuurder van die drukkery en uitgewersfirma Du Toit & Kie van 1878 tot 1897, toe hy weer op Daljosafat gaan boer. Omstreeks 1905 dien hy saam met manne soos genl. J.B.M. Hertzog en ds. Willem Postma in Bloemfontein in die bestuur van die Afrikaanse Taalgenootskap.

Hy was die vader van prof. D.F. du Toit van Stellenbosch en dr. P.J. du Toit, opvolger van sir Arnold Theiler op Onderstepoort.

view all

Daniël Francois du Toit's Timeline

1853
November 21, 1853
Daljosaphat, Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1883
August 14, 1883
1888
March 16, 1888
March 16, 1888
1918
April 2, 1918
Age 64
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
????
????