Jacob Genis, b2

Is your surname Genis?

Research the Genis family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jacob Genis, b2

"B" generation established in accordance with SAF/SAG - no dispute recorded. Please contact managers if this information is not correct.

b2Jacob * Beemster, Nederland 12 Februarie 1837, onderwyser, later boer te Kleinghas(Later genoem Windhoek, grond wat deel gevorm het van trouseau wat aan MG van Wyk gegee is deur haar pa.) 5km buite Kamieskroon † Somerset-hospitaal, Kaapstad 20.8.1902 # Maitland Begraafplaas, Kaapstad x Hangklip, Namakwaland 1.2.1859 Maria Gloudina VAN WYK * 27.5.1844 † 29.8.1922 # Plaas Windhoek, 5km buite Kamieskroon

Gearresteer deur die Britte gedurende die boereoorlog en verban na St Helena toe. As gevolg van chroniese asma en onvoldoende en onbekwame mediese sorg op die eiland is hy teruggestuur Kaap toe. Hy is by Mosselbaai aan wal gesit en per trein Kaap toe gestuur waar hy toe opgeneem is in die Somerset Hospitaal, op 18 Augustus 1902, en 2 dae later beswyk het. Die amptelike oorsaak van dood word as longontsteking aangegee.

Die eerste kennis van stefgeval was baie onvolledig aangesien daar geen nabye familie of vriende was om die vorm deeglik in te vul nie. 'n Tweede , volledige sterfkennis (met uitsluiting van sy twee kinders wat by geboorte oorlede is) is in September 1902 in Springbok uitgereik en dit is op die 23ste September aanvaar.

view all 18

Jacob Genis, b2's Timeline

1837
February 12, 1837
Beemster, Nederland (Netherlands)
1860
February 26, 1860
Namaqualand, Cape Province, South Africa
1862
July 13, 1862
Windhoek, South West Africa, South Africa
1863
April 10, 1863
1865
April 4, 1865
Namakwaland
1867
June 25, 1867
1869
December 25, 1869
1871
October 31, 1871
1874
February 10, 1874