Vladimir Petroff Steyn, b1c8d13e6f8g1h4

Is your surname Steyn?

Research the Steyn family

Vladimir Petroff Steyn, b1c8d13e6f8g1h4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Vladimir Petroff Steyn, b1c8d13e6f8g1h4

Also Known As: "Vladimir Petrov"
Birthdate:
Birthplace: Standerton, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
Death: November 23, 1991 (78)
Franschhoek, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Willie Steyn; William Herbert steyn and Aletta Johanna Steyn, b2c7d6e2f9g5
Husband of Augusta Millicent Clark
Father of Private; Private; Helga Steyn and Vladimir van Zyl Steyn
Brother of Izak van Zyl Steyn, b1c8d13e6f8g1h1; Aletta Johanna Bergh and Johan Siebert Steyn, b1c8d13e6f8g5h2

Occupation: Secretary of Defense and Tourism, Civil Servant
Managed by: Private User
Last Updated:

About Vladimir Petroff Steyn, b1c8d13e6f8g1h4

Oud-sekretaris van Verdediging oorlede Mnr. Vladimir Steyn Eie Korrespondent FRANSCHHOEK. Mnr. Vladimir Steyn, voormalige Sekretaris van Verdediging en voorsitter van Satoer, is Vrydagnag in die ouderdom van 78 jaar in 'n Paarlse hospitaal oorlede. Hy word vandag om 11 vm. uit die NG kerk hier begrawe. Mnr. Steyn en sy vrou, Millicent, het die laaste paar jaar op die dorp gewoon naby hul dogter, die skryfster Petrovna Metelerkamp. Hulle het nog 'n dogter, Helga Steyn, 'n bourekenaar van Seepunt. Mnr. Steyn was onder meer hoof- volkswelsynbeampte van die Departement van Volkswelsyn. Hy was verantwoordelik vir die stigting van werkkolonies op Kraaifontein en Faure, sowel as die veiligheidshawens Bonnytown en Tenterden vir kinders. As Sekretaris van Verdediging het mnr. Steyn die eerste kontrakte vir die aankoop van etlike militêre vliegtuie onderteken onder meer die Mirages en Alouette-helikopters. Ná sy uittrede het die pos van Sekretaris van Verdediging verval. Hy was ook 'n ervare grootwildjagter. Mnr. Steyn het sy uitsonderlike name Vladimir Petroff te danke aan die waaghalsige ontsnapping van sy pa, wyle mnr. Willie Steyn, ten tyde van die Anglo-Boereoorlog. Willie Steyn en vier makkers het in die hawe van Ceylon van 'n Britse skip ontsnap en op 'n Russiese vlootskip skuiling gevind. Die Russiese vlootoffisier Wladimir Petrowitsj Kissimof, het Steyn-hulle help ontsnap.

Source: Die Burger 26 November 1991

http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1991/11/26/16/8.html

view all

Vladimir Petroff Steyn, b1c8d13e6f8g1h4's Timeline

1913
April 14, 1913
Standerton, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
1951
August 27, 1951
Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
1991
November 23, 1991
Age 78
Franschhoek, Cape Winelands, Western Cape, South Africa