Jacoba Elizabeth van der Westhuizen (Grobler) - Ouma Kit

Started by Private User on Tuesday, December 10, 2013
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts
Private User
12/10/2013 at 9:35 AM

Weet enigiemand miskien waar is Ouma Kit begrawe?

Dankie

1/19/2014 at 4:32 AM

Hi Jorika
Ek het gehoor by Tannie Maryna (Ouma Kit se jongste dogter) dat sy in Rustenburg begrawe is. Daar is blykbaar ne n grafsteen opgerig vir haar nie. As julle dalk nog enige fotos van haar het wees asseblief so gaaf om vir my te stuur by jepotgieter@absamail.co.za. Ek sal ook graag meer wil weet oor haar geskiedenis aan die Grobler kant. Vra jou Ma of sy dalk meer geskiedenis het. Baie dankie

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion