soek Hendrik Jeremiah Wait

Started by Marius Wait on Tuesday, November 25, 2014
Problem with this page?

Participants:

11/25/2014 at 11:49 AM

Hello,ek weet nie of dit n geskikte plek is om navrae te doen oor my oupagrootjie nie. Ek het die wait boek en daarin is ek die nasaad van b4d8e2f4en ek dan g2. Die boek is wel reg vanaf e2........behalwe dat my oup die enigste kind en slegs 10 mnde oud was toe toe sy pa 33jr oud nl.HENDRIK JEREMIAH WAIT op 05-05-1919 sterf en begrawe is te ESSENBOSCHWA KROMRIVIER begrawe is. Ek dink dis dood regestrasie 248 in 1919. Ek het my oupa wat 09-11-1984 oorlede is geken asook sy MA Elizabeth Gertruida Landman/Wait/Saunders wat op 28-12-1985 oorlede is. So ek is op soek na my oupa grootjie se ouers. Ek het wel die regte e2 op gespoor en die omie leef nog ,maar dit gaan nie baie goed nie,hy het die afgelope 2mnde skielik agteruit gegaan en ek sal graag dit il reg stel dat sy besonderhede ook in die boek kan kom waar dit hoort. Asb as jul kan help kan jul my epos op mw69fv@gmail.com.
Byvoorbaat dank
Marius Wait

Create a free account or login to participate in this discussion