Anna Susanna Lubbe van der Merwe - Ouers

Started by Wietz Beukes, a1b1c2d5e5f7?g9h4i1 on Sunday, August 15, 2021
Showing all 4 posts
8/15/2021 at 11:44 AM

Ek reken Anna Susanna (x Lubbe) se ouers was Charel Johannes Van der Merwe en Martha Susanna Christina de Winnaar want:

de Winnaar se SK by https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-89LW-JYQV?cat=195564 lys haar dogter Anna Susanna se geboorte as 6 Jan 1843, soos op grafsteen hier.
Doopinskrywing van haar seun David Schalk, 1879, noem as getuies Gerrit Roos & Philipina de Winnaar (Anna Susanna se ma se suster)

Die ander Anna Susanna vd Merwe, dogter van Hendrik JS & Anna Susanna Joubert, doop by https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QV9M?i=16&amp... is gebore Julie 1841 en is 'n ander persoon

Hoop iemand kan help hier, Ek kry Split the tree boodskap as ek verkeerde ouers wil verwyder.

8/17/2021 at 8:54 AM

Reggemaak

Die merge lyk in orde.

Vra Marie Vermeulen om net te kontroleer oor die alternatiewe stel ouers wat by die profiel gelys was.

8/17/2021 at 11:47 AM

Baie dankie Daan,

Private User

Die "ander" Anna Susanna is by
Anna Susanna Weideman

Alhoewel haar trou inskrywing en SK wil hê dat sy in 1843 gebore is stel die doop inskrywing dit as 1841. FS tree het haar nog as x Lubbe maar https://www.wikitree.com/wiki/Van_der_Merwe-3941 stem ooreen met geni tans.

8/17/2021 at 11:58 AM

Wou nog byvoeg: Die "ander" Anna se pa se SK https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-89LW-PY84?mode=g&a... bevestig ook haar man as Pieter Andries C Weideman. Ek sien ook nog 'n ander Anna S vd M x Jacob Andries Cornelis Weideman op FS.

Showing all 4 posts

Create a free account or login to participate in this discussion