Nuwe groot probleem op Pretorius - alweer

Started by Private on Sunday, January 23, 2011
Problem with this page?

Participants:

Showing all 5 posts
Private
1/23/2011 at 1:19 AM

Hi, Ene Riekie iets het hier gemerge em groot konsternasie veroorsaak. Dit kom weer by die van gee kwessie uit. Sy het glad een se van as Pretoius/Cor Pama of so iets.
Die 1ste probleem kom by die SV se vrou uit. Ons s'n lees Victor en hare as Pretorius. Ek het eers ge-merge maar toe moet ek haar vra om te merge, nadat alle hel op die boom uitgebreek en 100 de merges veroorsaak het.
Ek het dit toe maar weer omgekeer en stuur vir jou die link: STERKTE!!!!
http://www.geni.com/family-tree/index/6000000007068046684#600000000...

Private User
1/23/2011 at 5:08 AM

Ons het 'n paar nuwe ywerige maatjies wat ons join om by die Pretorius' saam te speel! Wees bietjie versigtig julle nie ons boom breek nie ;-) Maar lyk darem nie te sleg nie. Ek het begin merge waar ek kan en sal skoonmaak. Sal terugkom sodra ek die blerrie Krugers weer klaar het.

Jessie Swart
Michelle Thomas
Riekie Slabbert

Private
1/23/2011 at 5:43 AM

Hallo ek is tog so bly. Dit is juis een van die maatjies. Ek sal haar kontak dan sê jy asseblief vir haar ek is veilig.
Asseblief Riekie, ek help graag.
Judi

1/25/2011 at 7:16 AM

Hallo Julle

Ek is so vreeslik jammer oor die konsternasie. Ek is maar nog nuut in die besigheid. Het nog baie om te leer.

Riekie

Private
1/25/2011 at 9:57 AM

Geen probleem nie Riekie. Ons almal moes maar iewers leer. Skreeu as ek kan help.
Judi

Showing all 5 posts

Create a free account or login to participate in this discussion