Adriaan van der Stel

Is your surname van der Stel?

Research the van der Stel family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Adriaan van der Stel

Birthdate:
Birthplace: Haarlem, Haarlem, Noord-Holland, The Netherlands
Death: October 13, 1720 (54-55)
Ambon Island, Moluccas, Indonesia
Immediate Family:

Son of Simon Adriaans van der Stel, SV/PROG and Johanna Jacoba Six
Husband of Hillegonda Cranendonck
Father of Johan van der Stel and Justus van der Stel
Brother of Governor / Heer Willem Adriaan van der Stel; Catelina van der Stel; Francois van der Stel; Henrico van der Stel, b5; Cornelis van der Stel and 1 other

Managed by: Private User
Last Updated:

About Adriaan van der Stel

Notas deur David Abraham Swanepoel

Nie te verwar met sy ouer Kaapse broer Willem Adriaan nie, maar hy is ook nie sonder kontroversie nie. Hy bots met Valentyn, geestelike en reisiger, en daar is ‘n oor en weer beskuldiging van inmenging.

“ In 1711 word Valentyn na Batavia opgeroep om verantwoording te doen oor uitlatings in briewe aan die regering waarin hy gekla het oor inmenging in kerklike aangeleenthede deur die Ambonse Goewerneur Adriaan van der Stel, jonger broer van Willem Adriaan. Met hom het Valentyn as jong man aan die Kaap goed klaar gekom (1685), maar op Ambon was daar blykbaar baie wrywing.” [1], p.8.

Bron:

1. François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I (eds. P. Serton, R. Raven-Hart, W.J. de Kock en E.H. Raidt). Van Riebeeck-Vereniging, Kaapstad 1971. Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc01_01/colofon.php © 2011 dbnl.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Adriaan van der Stel's Timeline

1665
1665
Haarlem, Haarlem, Noord-Holland, The Netherlands
1703
1703
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1707
September 25, 1707
Amsterdam, Holland (Netherlands)
1720
October 13, 1720
Age 55
Ambon Island, Moluccas, Indonesia