Ds Charles Murray, b5

您也姓Murray吗?

考证Murray氏源流

Ds Charles Murray, b5的个人主页

Records for Charles Murray

5,069,691 Records

与你的亲人和朋友分享你的家族树和家庭相册

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Ds Charles Murray, b5

minister. Charles succeeded his father as minister of Graaff Reinet with the latter’s retirement in 1866.

Married in 1861 in Stellenbosch. They had 14 children.

Ds. Charles Murray (Graaff-Reinet, 26 Februarie 1833 - Graaff-Reinet, 31 Oktober (volgens 'n ander bron 23 September[1]) 1904) was die vierde van ds. Andrew Murray sr. se vyf seuns wat predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk geword het. Hy ontvang sy opleiding in godgeleerdheid aan die Universiteit van Utrecht. In 1858 word hy in die NG gemeente Clanwilliam bevestig, van waar hy in 1866 na NG gemeente Graaff-Reinet gaan om sy vader, wat daardie jaar afgetree het, te word. Saam het hulle die gemeente 82 jaar van 1822 tot 1904 gedien. Tydens die seun se dienstyd is die huidige kerkgebou, een van die grootste en sierlikste in die land en losweg gegrond op die Salisbury-katedraal, op 10 September 1887 ingewy. Murray was, volgens eerw. A. Dreyer[2], by uitnemendheid 'n warme sendingvriend en 'n tere kindervriend. Hy was 'n vrugbare skrywer wie se werk meesal in kerklike tydskrifte verskyn het. Sy lieflingsarbeid was die Sondagskool en in verband met die uitgawe van "De Kinderharp" en "Halleluja" het hy onvergeetlike werk gedoen. Sy seun Charles Daniel Murray was van 1899 tot 1943 'n NG predikant. Sy eerste gemeente was Petrusville tot 1905 en toe Bloemfontein tot 1912, waarna Parys en uiteindelik Pretoria van 1927 tot en met sy aftrede.


  • Name: Charles Murray
  • Event Type: Marriage
  • Event Date: 24 Oct 1861
  • Event Place: Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
  • Gender: Male
  • Marital Status: Single
  • Spouse's Name: Amelia Jane Bailie
  • Spouse's Marital Status: Single
  • Spouse's Residence Place: Namaqualand
  • Record Type: Banns
  • Entry Number: 16 , GS Film number: 2214093 , Digital Folder Number: 004434406 , Image Number: 00408
查看所有18

Ds Charles Murray, b5的年谱

1833
1833年2月26日
Graaff-Reinet, Western District, Kaapkolonie, Suid Afrika
1862
1862年10月3日
29岁
Clanwilliam, Kaapkolonie, Suid Afrika
1864
1864年3月26日
31岁
Clanwilliam, West Coast DC, Western Cape, South Africa
1865
1865年8月9日
32岁
1866
1866年10月2日
33岁
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1869
1869年5月19日
36岁
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1870
1870年9月6日
37岁
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1872
1872年8月20日
39岁
Graaff-Reinet, Kaapkolonie, Suid Afrika
1874
1874年12月20日
41岁
Graaff Reinett, Oos Kaap