view all
Immediate Family
-
partner
-
daughter
-
daughter
-
partner's daughter
-
partner's son
-
partner's daughter
-
partner's son
About Claas Hoogh, SV/PROG
Sy van word ook as HOOG aangegee.
Hy het 'n verhouding met die weduwee van Abraham PELTZER (SV), Elizabeth VAN DEN BERG, waaruit drie kinders gebore is:-
1. Johanna, gedoop Cabo 8.7.1725
2. Jacoba, gedoop Cabo 18.3.1727
3. Joannes, gedoop Cabo 20.6.1728
Die kinders neem die van DE HOOGH aan.
Sterf voor 29 JAN 1736.
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. bl. 7
Added by Y. DROST
view all
Claas Hoogh, SV/PROG's Timeline
1725 |
July 8, 1725
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1727 |
March 18, 1727
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1728 |
June 1728
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
???? | |||
???? |
Died before 29 JAN 1736
|