Ds. Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee

Is your surname Coetsee?

Research the Coetsee family

Ds. Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Ds. Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee

Ds. Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee (distrik Steynsburg, 1 Januarie 1832 – Reddersburg , Oranjerivier-Kolonie , 26 April 1906) was predikant in twee gemeentes van die Gereformeerde Kerk , naamlik Philipstown van 1869 tot 1872 en daarna Reddersburg tot hy sy emeritaat aanvaar het in 1903. Hy is drie jaar later in die ouderdom van 74 jaar oorlede. In ’n huldeblyk was kort ná sy dood verskyn het, moontlik in Het Kerkblad , word ds. Coetsee beskryf as "een Boerenzoon van den echten stempel" wat opgegroei het op die wye Suid-Afrikaanse veld, "gezond, krachtig en vaardig naar lichaam en geest. Wakker behendig, dapper", en in sy jonger jare geen onbekende op die jag- en slagveld nie.

Gesinslewe

Ds. Coetsee is in 1849 getroud met Aletta van Zijl, uit welke huwelik vier kinders gebore is. Ten tyde van sy dood was die moeder en al die kinders reeds oorlede; een van hul dogters en van haar kinders is oorlede in ’n konsentrasiekamp tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Op 2 Oktober 1854 het hy in die huwelike getree met Catharina Gertruida Erasmus, wat ds. Coetsee saam met sewe van hul 17 kinders oorleef het. Ten tyde van sy dood het sy nageslag reeds 78 getel: kinders, aangetroude skoonseuns en -dogters, kindskinders en agterkleinkinders.

view all 13

Ds. Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee's Timeline

1832
1832
Steynsburg, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1863
January 27, 1863
Reddersburg, Xhariep, Free State, South Africa
1865
January 27, 1865
Reddersburg, Xhariep, Free State, South Africa
1873
April 29, 1873
1873
1906
April 26, 1906
Age 74
Reddersburg, Free State, South Africa
????
????
????
????