![](http://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1642786128)
![](http://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1642786128)
https://af.wikipedia.org/wiki/Pieter_Stofberg :
"Ds. Pieter Barend Jacobus Stofberg (Goudini Rawsonville, Kaapkolonie, 3 Oktober 1869 – Robertson, Kaapkolonie, 7 Junie 1907) was 'n predikant en een van die mees begaafde en bekwame sendelinge van die Nederduitse Gereformeerde Kerk."
"Op die Sinode van die Kaapse Kerk van 1906 het hy met groot erns die behoefte aan 'n inrigting vir die opleiding van evangeliste bepleit. Nie lank ná sy dood nie is sy wens vervul toe op 1 Oktober 1908 aan die Vaalrivier in die distrik Heilbron, Oranje-Vrystaat, die Stofberg-gedenkskool, na hom genoem, geopen word met die doel om inboorling-onderwysers, -evangeliste en -sendelinge op te lei."
Die eerste hoof/Direkteur van die Stofberg-Gedenkskool was ds Andrew Murray Hofmeyr, 'n ouer broer van Ds Stofberg se verloofde.
1869 |
October 3, 1869
|
Goudini, Rawsonville, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1907 |
June 7, 1907
Age 37
|
Robertson, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
???? |
Worcester, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|