Elias Jacobus Johannes Nel, b8c1d2e15

Is your surname Nel?

Research the Nel family

Elias Jacobus Johannes Nel, b8c1d2e15's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Elias Jacobus Johannes Nel, b8c1d2e15

Marriage : Worcester https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-7R93?i=32&cat...

------------------------------------------------------------------

Probate Record: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-XSMT-X?mode=g&i=2...

https://af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Sutherland Elias Johannes Jacobus Nel (1819–1863) was 'n jongere seun van een van die agtenswaardigste manne wat in die eerste helfte van die 19de eeu in die Roggeveld gewoon het, die beroemde kmdt. Jacobus Nel (1767–1840) van die Noord-Roggeveld. Hierdie merkwaardige en onverskrokke man het op die plaas Bloemfontein gewoon en saam met sy vader en sy broer onder die mees intelligente en aktiewe veeboere van die land getel. Dit is egter veral as aanvoerder van verskeie Boerekommando's teen die stropende Boesmans dat die naam van Jacobus Nel byna legendaries geword en vroeër op die lippe van alle Afrikaners geleef het soos dit trouens nog meer as ’n eeu in hierdie streke voortleef. Op 13 September 1840 is die held van baie veldslae as 'n slagoffer van die masels wat destyds in die Onder-Roggeveld gewoed het, op sy woonplaas oorlede. Sy eerste vrou was Anna Jacomina van Wyk, terwyl sy seun in Oktober 1839 met Johanna Christina van Wyk getrou het. Vyf kinders het die vader oorleef toe hy op 29 Augustus 1863 op Kikvorschfontein oorlede is. Sy weduwee het hom in Februarie 1878 op De Kuilen gevolg.

view all

Elias Jacobus Johannes Nel, b8c1d2e15's Timeline

1819
November 27, 1819
Avontuur, Calvinia, South Africa
1840
June 11, 1840
1841
January 1841
Roodekuil, Sutherland, Namakwa, NC, South Africa
1846
May 1846
Sutherland, Namakwa, NC, South Africa
1851
1851
Fraserburg, Namakwa District Municipality, Northern Cape, South Africa
1854
March 1854
Vierfontein, Sutherland, Namakwa, NC, South Africa
1863
August 29, 1863
Age 43
Kwikvorschfontein, Fraserburg, South Africa