Elisabeth Catharina Vermaak

Is your surname Vermaak?

Research the Vermaak family

Elisabeth Catharina Vermaak's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Elisabeth Catharina Vermaak

Verwysings na hierdie persoon in ‘n tesis:

“In sommige berigte wat jare na die gebeurtenis opgeteken is, is verskeie weergawes van die verhaal van Dirkie Uys se dood vertel. Volgens JW (Hannetjie) Prinsloo, 'n agterkleinkind van Piet Uys se broer, Wessel Hendrik, het laasgenoemde se twee dogters, Johanna Friend en Bettie Vermaak, beweer dat Dirkie se beendere later sowat 1,6 km van sy vader s'n gevind is” (p.265)

“Volgens Johanna Friend en Bettie Vermaak, die dogters van Piet Uys se jongste broer, Wessel Hendrik, het hulle vader saam met die kommando gegaan toe daar na Uys se beendere gaan soek is. Wessel Uys was by toe Dirkie se oorblyfsels gevind is. Dirkie se oorblyfsels was meer as 'n kilometer van sy vader s'n aangetref. Dirkie is dus nie lewendig na Mgungundlovu vervoer nie. Piet Uys is volgens hierdie getuienis wel aan die silwerknopies van sy baadjie herken. Dit was handgeslane silwerknopies met 'n ontwerp van vier skerp blaartjies daarop. ” (p.295)

Bron:

Die lewe en werk van Petrus Lafras Uys, 1797-1838. Markram, Willem Jakobus Thesis (PhD.) -- Stellenbosch University, 2001. http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/52212

view all

Elisabeth Catharina Vermaak's Timeline