Elizabeth Johanna Petronella Schreuder

Is your surname Schreuder?

Research the Schreuder family

Elizabeth Johanna Petronella Schreuder's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Elizabeth Johanna Petronella Schreuder

Johannes Hendrik (Wit Hans) LOUW

General:

Hul huwelik was kinderloos.

Hans was 'n welaf man maar bra suinig, hy het die sleutel van die geldkis gedra.

Na Hans se dood het tant Betta geld aan die Redelinghuys kerkraad voorgeskied--bedrae wat gewissel het van so 'n £1000 elke keer--teen billike rentekoers, soms het sy die rente vir 2 of 3 jaar geskenk. Sy het ook £200 geskenk vir die preekstoel, wat so £180 sou kos, die preekstoel is uit uitgesoekte kiaathout deur mnr De Kock, hoofskrynwerker van mnr Boësen gebou. Mnr Boésen was die kontrakteur vir die bou van die kerk.

view all

Elizabeth Johanna Petronella Schreuder's Timeline