Gerhardus Johannes Du Toit

public profile

Gerhardus Johannes Du Toit's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Gerhardus Johannes Du Toit

Volgens sy vader Roelof Petrus du Toit se sterftekennis in 1880, verskyn die volgende kinders as erfgename wat hul oorlede vader Gerhardus Johannes se porsie erf - Hester Catharina Wilhelmina gebore 7 Maart 1842, Susara Johanna Dorothea, Cecilia Anna, Elsie Magdalena, Anna Maria, Roelof Petrus, Willem, Gerhardus Johannes, Johannes Jochemus. Res van die geboortedatums verskyn nie op die sterftekennis nie. (Hier bygevoeg deur Riana (du Toit) le Roux)

Gerhardus verruil die plaas Tafelkop naby Koster vir 'n wa en span osse. Hy gaan op die Dorslandtrek en sterf by die sewestamkremetartboom tydens die trek. (bygevoeg: CdT)

view all 17

Gerhardus Johannes Du Toit's Timeline

1819
April 28, 1819
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
May 16, 1819
Swellendam, Cape, South Africa
1842
May 4, 1842
Kaapkolonie
1844
February 2, 1844
1845
1845
1846
January 4, 1846
1848
January 10, 1848
1849
December 12, 1849
Distrik Rustenburg, Transvaal, South Africa
1852
November 17, 1852
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa